Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 612 resensies.

Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary

"Beste waarde vir geld, regtigwaar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly."

Lynnwood, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed & Breakfast

"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."

Silver Lakes, Pretoria-Oos

Silver Palms Guest House

"Baie lekker plek met 'n goeie gholfbaan wat jou gholf goed sal toets!"

Pretoria-Oos

La Petite Maison Woodhill

"My gunsteling bestemming in die stad."

Pretoria-Oos

Xaviera Guest House

"Perfekte bestemming indien jy 'n smakie van die stad of spesifiek Pretoria wil kry. Veral Menlyn Inkopiesentrum is 'n paradys!"

Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Heike's Catering and Function Venue

"Sentraal naby Waterkloof Hoërskool."

Pretoria-Oos

Zwavelpoort Guesthouse

"Pretoria-Oos bied baie lekker, klein plekkies om te besoek en te ontspan. Die beste deel van Pretoria!"

Lynnwood, Pretoria-Oos

SereNight Gastehuis

"Dit is 'n rustige en stil omgewing. Ons het veilig daar gevoel. "

Elarduspark, Pretoria-Oos

Maja Guest Cottages

"Veilige, netjiese area en baie sentraal geleë."

Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Chateau Vue Guesthouse

"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."

Equestria, Pretoria-Oos

Peter's Guesthouse

"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."

Shere, Pretoria-Oos

Delalmar Guest & Wine Estate

"Baie netjies, stil en wonderlike atmosfeer."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Kwikstertjie Gastehuis & Dag Spa

"Beautiful place, got to Pretoria and Midrand with ease."

Garsfontein, Pretoria-Oos

Adrie's

"Lekker sentraal geleë en ek het heel veilig gevoel. "

Wingate Park, Pretoria-Oos

El Gibbor

"Die area is baie rustig."

Faerie Glen, Pretoria-Oos

Fa'Trez Guest House and Spa

"Rustige, mooi omgewing binne bereik van byna alles wat nodig is."

Moreletapark, Pretoria-Oos

LilyRose on Rutgers

"Baie gerieflik en sentraal geleë. 'n Stiller area."

Faerie Glen, Pretoria-Oos

A Rose Cottage

"Goed geleë vir besoek aan die Ooste van Pretoria."

Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Guest House

"Ons het vir jare lank in Pretoria gewoon en weet dat Wapadrand 'n pragtige en veilige gebied is en ons het dit baie geniet om daar te woon."

Silver Lakes, Pretoria-Oos

Foundry Guest Lodge

"Ons het ongelukkig nie die tyd gehad om Silver Lakes en omgewing behoorlik te verken nie; maar 'n besoek aan die "groot wilde katte" daar naby maak van Silver Lakes 'n aantrekkings area. Dit wil ook voorkom of daar heelwat eetplekke is (sommige baie duur maar lyk tog gewild) en al die nodige fasiliteite is byderhand. "

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem