Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Mooi skoon en net awesome. "

Hartenbos, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike dorp met al die nodige winkels. Absoluut 'n moet vir mense met kinders. Soveel vermaak en aktiwiteite om hulle besig te hou. Lieflike branders om in te baljaar. "

Danabaai, Tuinroete

Beth-El

"Mosselbaai is die eintlike toeriste aantrekkingspunt en is langs Danabaai geleë."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"A typical small South African town. The town looked neat and clean. "

Old Place, Tuinroete

Feel @ home

"Uitstekende ligging. "

Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat

"Lovely stopover on Garden Route, beautiful beaches, plenty of places for a good meal."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"Pragtige omgewing om te verken! "

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Mooi toeristedorpie wat besoek moet word."

Santosbaai, Tuinroete

View 180

"Veilige omgewing."

Jongensfontein, Tuinroete

Walter's Place

"Lekker plek om te kuier en af te skakel."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Harbour Cottage

"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."

Gouritsmond, Tuinroete

Family Beach House in Gouritz

"Lieflike, rustige plek!! Ek wens ek kan permanent daar woon."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"The name says it all. Best holiday destination for me, has been for years."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Beautiful place."

Nature's Valley, Tuinroete

The Wood B&B

"Baie mooi en genoeg wandelpaaie en groot strand. Ongelukkig, eintlik gelukkig vir daardie gebied, was daar volop reën wat so nodig was. Die restaurant het ons gelukkig besig gehou."

Glentana, Tuinroete

180degrees @ Outeniqua

"Baie mooi en skoon area en daar is goeie Spar en die De Dekke restaurant naby."

Jongensfontein, Tuinroete

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Vandat ons by Jongensfontein vakansie hou, wil ons nêrens anders meer gaan nie. Die getypoel is die beste swemplek ooit. En slegs 10 km van Stilbaai af met al sy geriewe en winkels."

Buffelsbaai, Tuinroete

Rus-en-Roes Beach Home

"Die mense by die winkel in Buffelsbaai was maar bietjie onbeskof gewees met ons. "

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"We did not stop in the town so can't comment (above 5 stars given in error)."

Witsand, Tuinroete

Beachcomber Holiday Apartments

"Uitstekend. Sal beslis weer gaan. "

Jongensfontein, Tuinroete

Walter's Place

"Pragtige natuurskoon. Netjiese omgewing."

Hartenbos, Tuinroete

Kango 25

"Hartenbos is net pragtig. Die mense daar is die vriendelikste en alles voel so veilig. "

The Island, Tuinroete

Sedge Cottage

"Onthou net om jou muskietweerder saam te bring! "

Nature's Valley, Tuinroete

Sea Why

"Tsitsikamma and Monkey sanctuary are great."

Oudtshoorn, Tuinroete

Grysbok Self-catering Country House

"Lieflike omgewing en pragtige kunsskatte."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Ons het die hele week reën gekry. Wildernis is baie naby die omliggende dorpe. Ons kon nog steeds baie doen. Wildernis self is 'n pragtige dorp."

Blad
Blad 200 - Wys 5971 tot 6000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang