Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

George, Tuinroete

Myrtle Grove

"Die natuurskoon hier hou nooit op om mens te betower nie."

Suid-Kaap, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Suid-Kaap is wonderlik, maar Uniondale is godverlate."

George, Tuinroete

Loerie @ Colnera

"Ons gunstelingdorp weg van ons gejaag in Gauteng! Ons sou graag wou aanbly."

Hartenbos, Tuinroete

29 @ Weenen

"Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit. "

Voorbaai, Tuinroete

Beach Club 901

"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."

Bay View, Tuinroete

Bentonhof

"Lekker geleë aan die Tuinroete."

Heatherlands, Tuinroete

Sarah's Place

"Absoluut een van die mooiste dele in Suid-Afrika."

Riversdal, Tuinroete

Lalani B&B and Self-catering Cottages

"Dis 'n rustige en skoon dorp naby baie aktiwiteite. Wyn, olywe en gin proe, Bali Trading, Stilbaai, ens. en die pragtige Langeberge en fynbos. Nie geweet Riversdal is so geskiedkundige dorpie nie. Goeie ervaring."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 16

"Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek."

Santosbaai, Tuinroete

Santos Beach Flat 29

"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."

Oudtshoorn, Tuinroete

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Te min restaurante het visgeregte op hulle spyskaarte."

Vleesbaai, Tuinroete

Lekker Lê

"Vleesbaai is 'n baie goed bewaarde juweel."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."

Mosselbaai, Tuinroete

Mossel Bay Manor

"Mossel Bay is the most beautiful travel destination, clean and very friendly."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beste vakansiebestemming. "

Southern Cross, Tuinroete

At 29 Columba

"Nee wat, sou eerder direk ietsie onder by die strand/see bespreek in die toekoms."

Reebok, Tuinroete

Ons Stukkie Hemel

"Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor."

Gouritsmond, Tuinroete

Die Anker

"Wonderlike rustige dorpie met lekker swem in die rivier. Strand is baie gevaarlik, maar die stap/draf wandelpaaie, lekker swem in rivier en rustigheid maak op daarvoor. "

Wilderness Heights, Tuinroete

Wild Views

"Ek kan dit beslis aanbeveel!"

Theseneiland, Tuinroete

On The Waterway

"'n Baie lekker en veilige vakansiebestemming, nie goedkoop nie! "

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Die hart van die Kaap. Skoon en gasvry. Goeie restaurante, selfs in besigste tye. Skoon strande."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Sedgefield does provide a lot of activities to do thus you need to travel a lot to nearby places but the restaurants are very nice and the beaches are clean and family friendly."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Ek ken die kusdorpie al baie jare, lieflike plantegroei, panorama en klimaat. Hier heers nog egte plattelandse gasvryheid met 'n lekker vakansie-vibe."

Oudtshoorn, Tuinroete

El Dorado - One Bedroom Apartments

"Oudtshoorn is die skoonste en vriendelikste dorpie wat ons al in was - sal definitief weer 'n draai maak. "

Riversdal, Tuinroete

Rusticana Guest House

"Besoek definitief Trends café."

Heatherlands, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Goeie veilige buurt en kon in die aande gaan stap."

Witsand, Tuinroete

Big Cob Chalets

"Beste plek, ongelooflik mooi en nie te besig nie."

Blad
Blad 202 - Wys 6031 tot 6060
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang