Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Mooi omgewing, maar daar is 'n duidelike tekort aan winkels en supermarkte. 'n Mens moet Struisbaai toe ry elke keer as jy iets benodig."
"I was wondering about a tremendous increase of homeless people camping everywhere in the city and public places in basic dwellings and tents."
"Cannot say too much. Beautiful area. Only stayed overnight but felt the friendliness & warmth of the town. Would love a longer visit. Clean town."
"Daar is net een Kaapstad in die wêreld. Asemrowende natuurskoon. Wêreldklas besienswaardighede, verblyf, kos en vermaak. In 'n neutedop, Kaapstad bied alles aan toeriste vir 'n perfekte en onvergeetlike reis."
"Hermanus is netjiese dorp en baie om te doen in en rondom die dorp. Baie goeie bestemming gedurende September maand om walvisse te sien. Mooi wynplase met fantasties wyne. Heerlike staproetes."
"Kaapstad het baie besig geraak en die ekonomiese agteruitgang is duidelik sigbaar. Ek moet noem dat ons al ons beplande inkopies kon afhandel sonder tereurstelling."
"Pragtige dorpie vir 'n wegbreek naweek. Daar is werklik iets vir almal om te doen. Ons het veral die "ghost walk" baie geniet."
"Franschhoek is a special town that has friendly locals and there is so much to do."
"Close to the beach, awesome restaurants on the waterfront & awesome shoe shops! I couldn't help myself bought 4 pairs at a place called Ally shoes. "
"Swartbergpas 'n belewenis. As jy by padveiligheid hou is daar niks te vrees nie. Sou graag langer wou bly om Prins Albert meer te verken. Ons sal beslis terugkeer om Prins Albert en omgewing beter te wil leer ken."
"Die dorpie is klein. Die mense is vriendelik en die kos plekkies lieflik. Die dorp self is baie netjies en skoon."