Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Pragtige Bolandse dorp met karakter."

Velddrif, Wes-Kaap

Mandoryn Nege

"Ons gunsteling weggaanplek ooit. Ons trou ook nou Februarie by die Hotel. Awesome plek en vriendelike mense. Love dit daar!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Baie mooi en vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Die restaurante kan dalk bietjie later oop bly."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm and Cottages

"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"'n Droë dorp vir toerisme gewees."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis

"Lekker wynproe en kaasbord by De Krans! Seweweekspoort baie mooi!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos 49

"Sal enige tyd weer vakansie gaan hou in Mosselbaai."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise

"A calm, quiet town with a few lovely restaurants. We were at the readers restaurant which was so lovely and food delicious. The hotel restaurant was also lovely and food and service top notch."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Postcard

"Beautiful but too windy."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Eendracht Hotel

"My siel voel verkwik telkens wanneer ek Stellenbosch besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

The White House

"The traffic sucks. If you go, walk everywhere, or get a scooter."

Kaapstad, Wes-Kaap

Absolute Beach

"Strand gee ek beslis 5 sterre. Kaapstad self te bedrywig vir my."

Paarl, Wes-Kaap

Nuwerus Lodge

"Ons hou baie van Paarl. Mooi omgewing met oulike plekke om te besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"I love the West Coast vibe of St Helena Bay."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 504

"Lekker plek en mooi."

Paternoster, Wes-Kaap

Bokkoms Guest Flat

"Paternoster is ongelooflik, 'n moet om te sien. Net een ding waarvan ons nie gehou het nie is die verkoop van kreef op straat deur die plaaslike inwoners."

Laingsburg, Wes-Kaap

Golf View Guest House

"'n Pragtige dorpie wat gerus besoek kan word."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Beach Club 271

"Dankie vir die amazing naweek."

Lutzville, Wes-Kaap

The Golden Grape

"Nie veel aktiwiteite nie. Geen restaurante wat oop is oor naweke nie."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Moreson Manor

"Oulike dorp. Sou graag meer tyd wou spandeer."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Good spot to get rest after a long drive."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Die dorp het plek-plek bietjie aandag nodig, maar so is meeste dorpe. Dit bly egter 'n unieke omgewing. Vriendelike Weskus."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Montagu Springs is tops."

Witsand, Wes-Kaap

Under Milkwood

"Rustige omgewing. Kan stap, visvang, roei of net lekker ontspan. Kan dit beslis aanbeveel."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Bastion Quarters Guest House

"Bredasdorp het baie verbeter. Ontbyt by Mozart is die beste."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbos Mountain View Estate

"I live in Cape Town so I'm naturally biased. It is, after all, the most beautiful city in the world. It was, however, my first visit to Melkbosstrand and I must admit I was pleasantly surprised. There is a vibrant busyness about the place and the people are very friendly. And then there's the beach and the beautiful mountain view of course."

Hermanus, Wes-Kaap

Katinka Self-catering

"Mooi, skoon dorp met baie inkopiewinkels, maar parkeerplek is 'n groot probleem. Heerlike wandelpaadjies langs die see en bankies om die uitsig te geniet."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Niks straatligte nie as gevolg van wilde diere."

Blad
Blad 258 - Wys 7711 tot 7740