Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Moet by die Swartberg Hotel gaan eet. Uitstekende kos."

Worcester, Western Cape

Esperance Farmstay @ Manor

"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."

Elands Bay, Western Cape

E'bay Apartments

"Hulle moet 'n OTM kry, want ons wou geld trek maar kon nie 'n OTM kry nie."

De Rust, Western Cape

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Rays Coffee Shop best in town."

Tulbagh, Western Cape

Mont Rouge Cottages

"Baie mooi so tussen die berge."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Shades of Provence

"Love, love, love Riebeek-Kasteel!"

Somerset West, Western Cape

Tuckaway

"Ons droom vakansiebestemming!"

Vanrhynsdorp, Western Cape

Clear Water Oasis Guest Farm

"Vrek ver van alles, maar wat 'n pragtige omgewing!"

Paternoster, Western Cape

Potters Rest Studio 1

"Net een word: asemrowend!"

Strand, Western Cape

Longbeach Beach House

"Pragtig, maar dikwels sterk wind."

Thesen Island, Western Cape

Easy Canal Living on Thesen Islands

"A beautiful and excellent place to stay."

Oudtshoorn, Western Cape

Klein Afrika Wegbreek

"Baie te doen en te sien. Te min tyd deur gebring daar. Kom definitief weer terug."

Yzerfontein, Western Cape

Dolfin House

"Baie rustige dorpie."

Swellendam, Western Cape

Skipskop Chalets

"Awesome town, will be back soon."

Caledon, Western Cape

Die Pastorie

"'n Lus vir die oog. Ons was in Augustus daar, wat effens koud was, maar is absoluut beloon met ongelooflike natuurskoon. Die kanola is dan in blom en dit is die mooiste gesig! Caledon is 'n juweel van 'n dorp met lekker doendinge, natuurlik ook die heerlike Caledon warmwater bronne, Onthou om swemklere in te pak, Caledon hou nie aan nie."

Jongensfontein, Western Cape

Dassie Singel Self-catering Units

"Die klein winkeltjie en restaurant is buite seisoen nie baie great nie, maar Stilbaai het alles en meer wat jy nodig het."

Paternoster, Western Cape

Bahia

"Ongelooflike mooi plek langs die Weskus. Wat nogal opvallend is, is dat daar geweldig baie kinders op straat loop en vir geld vra en ook goed aan jou probeer verkoop."

Prince Albert, Western Cape

The Cottage

"Quaint, well run town. Gaye's dairy was a highlight. Swartberg Pass was amazing."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hotel

"Verbasend was al die doendinge in Clanwilliam Saterdagmiddag gesluit. Wupertal winkel, Rooibosfabriek, ens. Dis blommekyk tyd, sekerlik is daar baie ander toeriste wat soos ons voel."

Edgemead, Western Cape

Lemon Tree Cottage

"Quaint and quiet. The area would make anyone want to purchase property."

St Helena Bay, Western Cape

The Whale Tale Villa

"Pragtige stil en veilig vir stap, fietsry, naby Paternoster, Die Palm sentrum en Velddrif wat wonderlike restaurante bied."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hotel

"Dis een van my gunsteling plekke! "

Paternoster, Western Cape

Sea Shack

"Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!"

Malmesbury, Western Cape

Rust en Vrede

"Malmesbury is die hoofstad van die Swartland, waar meeste van die land se koring verbou word asook kanola. So dis nie 'n tipiese toeriste dorp nie, maar landbou dorp. Maar dis pragtig in Augustus/September, die kanola blomme in volle blom, agter lê die berge met sneeu pieke, as jy gelukkig is. Alle winkels hier, van Pick 'n Pay, Checkers, Spar tot Woolworths Foods by die Engen."

Vredenburg, Western Cape

Apollo Selfsorg

"Awesome. Will go back again."

Page
Page 924 - Showing 27691 to 27720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers