Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Bloubergstrand, Kaapstad

Beach Boulevard 102

"Awesome, skoon baie gerieflik, restaurante het heerlike kos. Moyo het die beste buffet ontbyt."

Bellville, Kaapstad

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartment

"Ons het slegs die eenheid gebruik vir slaapplek en was nie in Bellville rond nie."

Kalkbaai, Kaapstad

Sea-Berries Cottages 2

"'n Heerlike plek met 'n wonderlike atmosfeer en aangename winkels en eetplekke."

Strand, Kaapstad

Loddeys Guest House

"Baie sentraal tot Kaapstad, die wynland en pragtige strande."

Brackenfell, Kaapstad

Haus Enzian Bed & Breakfast

"Goeie en veilige gastehuise in omgewing ook."

Strand, Kaapstad

Beachfront Holiday Apartment

"Dis lekker sentraal en vinnig om by Somerset-Wes uit te kom maar nie so duur soos Somerset-Wes nie."

Strand, Kaapstad

Bachelor's Haven

"Die Strand was altyd 'n lekker vakansieplek. "

Strand, Kaapstad

Anza's Place

"Baie sentraal."

Houtbaai, Kaapstad

Houtbay Harbour Cottages

"Sal graag daar wil aftree."

Glencairn, Kaapstad

Seascape Guest House

"Ons wou graag in 'n plek bly met 'n see-uitsig bly en het so uitgesien om die walvisse te sien. Ons het maar een middag op die strand gaan sit nadat ons gehoor het daar was 'n walvis naby. Ons was so gelukkig om hom te sien."

Kampsbaai, Kaapstad

Sea Star Boutique Hotel

"Kampsbaai is 'n baie mooi deel van die Kaap en 'n MOET sien vir toeriste sowel as Suid-Afrikaanse inwoners buite die omgewing. Ek glo dat Tafelberg wat so naby geleë is ook baie toeriste aantrek. "

Rondebosch, Kaapstad

The Moolenberg

"Was teleurgestel oor die lang gras op middelmannetjie en sypaaidjies."

Strand, Kaapstad

One Fine Stay

"Wind meeste van die tyd, maar die vriendelike bestemming is een van ons gunsteling keuses."

Parklands, Kaapstad

Ocean Memories

"Dis lekker sentraal geleë en die pryse vir verblyf is meer billik as in die middestad. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Small Bay Guest House

"Ongelooflike vroeg oggend en laat aand op strand met daai uitsig!"

Kommetjie, Kaapstad

Kommetjie Villa Klein Slangkop Estate

"Baie mooi, rustig en natuurskoon."

Houtbaai, Kaapstad

House Cherry

"Dit is so ongelooflik mooi daar! Dit voel soms asof jou oë jou bedrieg! 'n Baie netjiese dorp en pragtige omgewing."

Bloubergstrand, Kaapstad

Bokkombaai Tides

"Goeie basis om te gebruik om Kaapstad en omgewing te verken."

Groenpunt, Kaapstad

Cascades 503

"Groenpunt is baie mooi en sal hom graag op 'n ander tyd weer besoek. Daar is baie te doen en genoeg eetplekke."

Noordhoek, Kaapstad

Pinetree Cottage Noordhoek

"Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday."

Strand, Kaapstad

Onverwacht

"Jou behoefte aan toerisme sal seker ook bepaal watter voorkeure of afkere jy sal hê. Die tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om regtig te kon rond beweeg nie. Die Strand en omgewing bied verseker genoeg om jou besig te kan hou. "

Joostenbergvlakte , Kaapstad

Nellstyz Villa

"City of Cape Town kan gerus aandag skenk aan die paaie se opgradering."

Century City, Kaapstad

Century on Lake

"Very nice area actually. Huge mall with lots and lots of shops. Something for each personality."

Strand, Kaapstad

42 Kusweg Apartment 201

"Baie lekker plek en die mense is baie aktief daar."

Bloubergstrand, Kaapstad

Sand en See 104

"Al negatiewe kommentaar wat ek het oor Bloubergstrand is dat honde-eienaars dalk aangemoedig moet word om agter hulle diere op te tel, veral op die strand, op die stappaadjies, in die parkeerterrein."

Bloubergstrand, Kaapstad

Eden On The Beach

"Mooi skoon met pragtige wit strande en mooi uitsig op Tafelberg."

Bloubergstrand, Kaapstad

Baysands Lodge

"Bloubergstrand is absolutely awesome. The views, restaurants and bars are fantastic with wonderfully friendly and warm service. Love the place!"

Brackenfell, Kaapstad

Shirley's Place

"Sentraal geleë, naby snelweg."

Blad
Blad 278 - Wys 8311 tot 8340
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem