Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6482 resensies.

Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap

Angler & Antelope Guesthouse

"Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Aandster

"Nieu-Bethesda is 'n afdraai avontuur voor Graaff-Reinet en daar kan mens herlaai. Die winkeltjies met sy oudhede, besienswaardighede en besienswaardighede was 'n lushof. Ek persoonlik dink dis waar mense hulself vind."

Gonubie, Oos-Kaap

Bon à Vie

"Lieflike plek, baie dankie, ons gaan terugkom!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was."

Stutterheim, Oos-Kaap

The Shire Eco Lodge

"Die dorp self is baie netjies, en die eetplekke bied goeie waarde vir geld. "

Wavecrest, Oos-Kaap

Makisaki

"Netjiese skoon strande, lieflike omgewing."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Jenny's Guest House

"Tipiese studentedorpie, maar baie aangenaam."

Kabeljous, Oos-Kaap

28Kabeljauws

"Baie stil en rustig. Vir ons persoonlik is dit wonderlik, maar dit kan dalk te stil wees vir die jong klomp!"

Gonubie, Oos-Kaap

93 On Main

"Gonubie het baie om te bied en kan beslis as 'n toeriste-bestemming voorgestel word."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Chive's Cottages

"Cradock is a lovely little town. If Cradock is on enroute to your destination, it would be an excellent stop over. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Sal die dorp en omgewing aanbeveel. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Alle besienswaardighede en kaart van dorp duidelik uiteengesit."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Baie geskiedkundige dorpie."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Bartholomew's Loft

"Vir my eerste besoek, was dit regtig 'n groot verrassing. Baie mooi outydse dorpie met moderne geriewe."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pragtige stil en veilige dorp. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Baie interessante besienswaardighede."

Beacon Bay Noord, Oos-Kaap

TeBeacon Accommodation

"Die omgewing is baie stil, rustig en baie skoon en netjies! Ek dink te veel toeriste gaan die plek se skoonheid skend!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Graaff-Reinet is 'n pragtige Karoodorp wat baie bied vir enige besoeker. Vriendelike mense en goeie diens."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Sunnyridge Lodge

"East London, hasta lavista for now, I'll be coming back!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Goeie geskiedkundige ondervinding."

Addo-olifantpark, Oos-Kaap

Stable Cottages

"Unfortunately the weather was not in our favour, but am sure that the local community was very pleased with the rain. Park is definitely worth visiting, but the thickness of the indigineous bush does limit visibility. We drove around in the rain for some eight hours - saw only seven elephants (six separate sightings), but enjoyed the other wildlife & varied topography. Roads & visitor facilities well maintained. Ate late afternoon at the Cattle Baron Restaurant (venison hotpot), which was again very good value for money - suggest however that one books early as the indoor facility seems to fill up quickly. "

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"A nice little village."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Outsiders B&B

"Nieu-Bethesda is a charming Karoo town which still exudes the atmosphere and gentle lifestyle of thirty-forty years ago. It also boasts the unique Owl House and is well worth a visit."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Its a fascinating little town, feels like you have travelled back in time. It is also the ideal stop-over on the way to the Garden Route. We will definitely stop over again. It is well worth the short detour off the main road. "

Rhodes, Oos-Kaap

Kinmel Guest Farm

"Ongerepte omgewing waar mens heeltemal wegkom van die moderne lewe. Stil en afgeleë."

Blad
Blad 216 - Wys 6451 tot 6480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang