Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant Holiday Flats"Wanneer die konstruksiewerk rondom die monding van die meer en die Umfolozi rivier voltooi is, en die ekosisteem weer normaal funksioneer, kan St Lucia Estuary weer soos van ouds, 'n hengel paradys wees. "
"Heerlike en gesellige strand met verskeie mooi golfbane in die omgewing."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
Safari Apartment Southbroom"Rustige veilige badplaats met een mooie golfbaan en ook in de buurt vele mooie golfbanen."
Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban
La Lucia BnB"Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes."
"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St Lucia Wilds"Beslis die moeite werd om 'n vakansie daarheen te beplan."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ndiza Lodge and Cabanas"They are now working at the riverbanks and the plan is to connect the Umfulozi river to the Estuary. This should be finished around June and the Estuary should be connected to the sea again. I'm afraid of the influence to nature by this, as I didn't see one Hippo in 3 days."
"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Ascot Bush Lodge"Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Die winkels is bietjie duur vir SA, maar natuur maak daarvoor op."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Zimbali is beslis vyfster-kwaliteit! Al die lieflike swembaddens om van te kies om in te swem is net groot bederf. Al wat ek kon wens is dat ons toegangkaartjies by die woudgedeelte van die estate kon ingaan, want ek sou dit graag vir my dogter wou wys."
"Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon."
"Lovely, quite town. The local Quick SPAR and deli/ butchery nearby had friendly welcoming staff. Everything you need is a short drive away. The beach was stunning. Definitely offers an oasis away from the hustle of city life. "
"Aangenaam verras, sal definitief teruggaan. Plek om vakansie te gaan hou as jy wil wegbreek van die besige stadslewe."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Thembelihle Guest House"Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!"
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 1919"Beach sand is very oily and leaves your feet black."