Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4114 reviews.
"At just a stone throw away there were places to visit with children or without, shopping centre just 15 minutes away, so the best of both worlds."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Perna Perna St Lucia"Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het!"
Illovo Beach, Escape From Durban
Seaspray Cabins"Baie rustige en vriendelike vakansiebestemming by die see."
"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Griet se Plek"We stay in the self-catering units annually and love it."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ingwenya Lodge"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
Manaba Beach, Escape From Durban
Allesreg Chalet E2"Baie in en om Manaba om te doen wat lekker is saam die gesin."
"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Perna Perna St Lucia"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Chesapeake Bay 2"Also central to restaurants and great breakfast places. "
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"First time for me, it was great, beautiful place and friendly people."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 9"Die bike naweek was besig, maar ons beplan om weer te kom kuier."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 114"It's always a pleasure to visit Margate Beach, a paradise away from home. "
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Port Edward is 'n pragtige plek en die mense is dierbaar. Instandhouding van plekke word net soms bietjie nagelaat deur baie van die eienaars. As 'n geheel sou ek sê mense moet slegs seker maak hoe die paaie lyk by die betrokke instansie voordat hul bespreek, ingeval daar baie reën sou val."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Gerda's Place"Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views."
Pennington, Escape From Durban
Pennington Retreat"Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly en het onmiddellik verlief geraak op Pennington. Kan definitief aanbeveel. Skoon en netjies en die natuurskoon is wonderlik."