Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"A typical small South African town. The town looked neat and clean. "
"Lovely stopover on Garden Route, beautiful beaches, plenty of places for a good meal."
"Lots of coffee shops, restaurants and convenience stores. Would like to live there."
"There is a new restaurant called Spacie - who makes a fantastic burger - best ever I've tasted worth the money hands down. Visit this place for a fantastic meal other items looked just as good. "
"Baie mooi en genoeg wandelpaaie en groot strand. Ongelukkig, eintlik gelukkig vir daardie gebied, was daar volop reën wat so nodig was. Die restaurant het ons gelukkig besig gehou."
"Baie mooi en skoon area en daar is goeie Spar en die De Dekke restaurant naby."
"Vandat ons by Jongensfontein vakansie hou, wil ons nêrens anders meer gaan nie. Die getypoel is die beste swemplek ooit. En slegs 10 km van Stilbaai af met al sy geriewe en winkels."
"Die mense by die winkel in Buffelsbaai was maar bietjie onbeskof gewees met ons. "
"Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly."
"Ons het die hele week reën gekry. Wildernis is baie naby die omliggende dorpe. Ons kon nog steeds baie doen. Wildernis self is 'n pragtige dorp."
"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
"Baie netjiese en skoon omgewing, nooit onveilig gevoel in enige strate of winkelsentrums nie. Verskeie goeie restaurante en winkels in Hartenbos."