Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1425 resensies.
"Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly."
"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."
"Coming from laid-back KwaZulu-Natal, Johannesburg is very fast-paced, but a great place to be."
"I needed to attend the Donald Gordon Hospital and this was convenient for me. Also had a lovely evening walk around Zoo Lake."
"Lodge naby Sunninghill hospitaal en die ideale verblyf vir 'n pasiënt se naaste mense."
"Pragtige omgewing. Pragtige natuurskoon en natuurlewe in die middel van al die moderne geriewe waarvoor mens kan vra. Inkopiesentrum gerieflik naby."
"Paar lekker plekke in en rondom Fourways en baie naby aan Sandton vir besigheid. Omilggende besigheidsareas is ook baie toeganklik. "
"Lanseria is die ideale lughawe om op te land veral met ouer mense en ook indien jy rolstoel bystand nodig het. Dit is net soveel meer gerieflik en almal is uiters hulpvaardig. "