Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Ongelukkig, soos met baie ander dorpe, is die ingang na die dorp redelik bestrooi met plastieksakke en 'n woonbuurt wat regtig baie raserig is deur die nag. Mens hoor dit kilometers ver. Die res van Prins Albert is egter ongelooflik mooi, baie mooi argitektuur en vol karakter. Ons het die dorp en wat dit bied baie geniet."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dis die perfekte oornagplek as jy vanaf die Vrystaat na die Oos-Kaap of Wes-Kaap reis. Die roete is pragtig en die paaie uitstekend."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Daar was nie veel in Britstown nie, maar dit wat ons gesien het was aangenaam. Die mense daar is almal baie vriendelik. Ons het by Tanskaroo Country Lodge gaan eet die aand. Die heerlikste buffet was ons in 'n lang tyd gehad het - 'n moet stop as jy in Britstown is. Die diens daar was uit die boonste rakke."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Aberdeen is 'n klein dorpie en almal daar is baie vriendelike en hulpvaardig. Sou graag bietjie langer wou bly."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Was nie in die dorp rond om 'n opinie te vorm nie."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Goeie halfpad stop. "

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Baie lekker sentraal tussen Kaap en Pretoria. Lekker weg van N1, maar maklik bereikbaar. Rustige gevoel a.g.v. Gariepdam. Ek het die dorpie pragtig skoon en netjies ervaar. "

Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Great oornagplek vanaf Kaap na Pretoria."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Rustige en stil dorpie met vriendelike mense."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Behalwe vir die dam self is die dorp eintlik verwaarloos."

Vosburg, Karoo

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Pragtige en rustige Karoo dorpie, ideaal vir mense wat wat van stilte en rustigheid hou."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"We used Colesberg as a stopover so did not have a chance to explore the town more."

Prins Albert, Karoo

The Olive Thrush Cottage

"Lovely town. Lots to explore. We especially enjoyed our visits to Gays Guernsey Cheese factory, the Karoo Kombuis and O for Olive olive farm. Lots of friendly people all round. Also travelling via the Swart Berg pass to Oudshoorn is an experience that should be on everyone's bucket list."

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"Nog altyd n plek waar ek op my gemak is en mense altyd daar om 'n ekstra myl te loop. Sal enige persoon aanraai om daar tuis te gaan."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"A lovely stop-over between the Cape and points further North."

Graaff-Reinet, Karoo

Agave Self-catering

"Altyd die moeite werd om oor te slaap in Graaff-Reinet. Vallei van verlatenheid is veral 'n besonderse plek om te besigtig. Geniet die eie-eiesoortige restaurante in die dorp."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Definitief nie baie geskik vir oorslaap op 'n Sondagnag nie. Die dorp gaan letterlik dood en eetplekke is deur die bank toe. Die enigste eetplek wat ons kon vind was baie teleurstellend - al die wyn op die spyskaart was uitverkoop en so ook karoo tjops!"

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"One of my favourite towns in South Africa."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"The town is small with very limited places to eat."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Baie gerieflike oorslaap-bestemming."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Wonderful book shop and museum."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Fantasties en skoon."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"'n Baie interessante dorp met baie potensiaal. Museum was baie interessant met 'n vriendelike ontvangs en die boekehuise is 'n moet. Ons was verbaas oor die goeie supermark en wat alles daar beskikbaar is."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Nie 'n toeristebestemming so seer nie, maar eerder net 'n halfweg vir oornag."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Die ervaring dat almal mekaar groet op straat en daar net vriendelike mense in die dorp is, was 'n besonderse ervaring."

Blad
Blad 252 - Wys 7531 tot 7560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang