Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6598 resensies.
"Dit is so rustig en netjies en nie 'n toeloop van mense nie, jy vat jou handdoek, stoel en mandjie en stap strand toe, geen gesoek vir parkerplek, gaan definitief weer en weer gaan."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
St Lucia Wilds"Die krokodilplaas het baie agter uit gegaan van ons laas in 2000 daar was. Die reservaat was beslis die moeite werd om deur te ry na die heerlikste swemstrand Cape Vidal!"
"There is a nice restaurant but not much else. The drive to Drakensburg is not far and that was very nice!"
"Die swemstrand is gevaarlik vir kinders sonder toesig, maar vir ouer mense is dit 'n heerlike aftree-oord!"
"Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Perderit en bootrit is besonderse ervarings! Sal terugkom!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Bootritte is duur, blykbaar net gemik op buitelandse toeriste, kan gerus voorsiening maak vir plaaslike vakansiegangers."
"Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd."
"Die enigste probleem is die verkeer. Om by die hoofpad aan te sluit is tydsaam, veral as `n mens wil noord draai in die hoofpad in. Jy moet lank wag vir `n veilige geleentheid om oor te ry en in te draai."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"Road to estuary mouth blocked off while they are renovating."
"Meer vissermansparadys. Moeilik bereikbaar (grondpad). Mooi area, baie privaat. Lokale mense in nabyheid redelik vriendelik. "
"It was a lovely place to stay. It had a great view facing the ocean. There were a variety of restaurants surrounding the area making it a convenient place to stay. The house came equipped with everything for a convenient stay, including DStv. The place was very safe and had very welcoming neighbours. The house was clean and tidy and had secure parking and had a beautiful garden. Will surely return."