Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Belfast, Mpumalanga

Arvore De Sombra

"Ek het vir werk oorgebly, sal eerder op Dullstroom vir vakansie bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Mickey Finn

"Die whiskey-proe was aangenaam!"

Dullstroom, Mpumalanga

Upstream

"Dullstroom is prentjiemooi, die omgewing is fantasties en die weer was vir my persoonlik 'n wenner - dit was mistig en koel - ideaal vir 'n tyd om 'n kaggelvuur."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Friendly environment, peace of mind, no loud music or distractions. "

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Very safe place, police are visible all the time. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"'n Lieflike klein dorp om te besoek!"

Hazyview, Mpumalanga

Aan de Vliet Holiday Resort

"Jy moet meer as 5 dae gaan om als te doen wat daar te doen is in Hazyview en omgewing."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Daar is baie om te doen. Naweek is te kort. Ons het nie by perdry en Adams Calander uitgekom nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Stel nooit teleur nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Mopani Villa

"Dit was 'n lekker boswegbreek."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Think I will relocate to stay there. "

Dullstroom, Mpumalanga

Woud Blokhuis

"Pragtige mense, vriendelik en akkommoderend. Dunkeld Spa is puik. Cafe de la Stroom sowel as ons ou gunsteling, The Coachman Restaurant, sal nie teleurstel nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Guinea Fowl Cabanas

"Altyd lekker in Marloth vir ons!"

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Pragtige, rustige klein dorpie met 'n ryk geskiedenis."

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Carolina is a very small town that caters for passers-by as opposed to holidaymakers but it was a perfect stopover from KZN to Kruger."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"It's a place to be."

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"The shops are lovely, just found the pricing a little expensive. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

85 Ehmke

"Naby genoeg aan wildtuin om 'n draai deur ons land te ry!"

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Die dorpie ontwaak nou na Covid. Daar is 'n lekker buzz en goeie eetplekke."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Bespreek vooraf by Mrs Simpsons om aandete/enige ete te geniet."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Kaapsehoop is 'n baie interessante, veilige, oudwêreldse dorpie met die beroemde wildeperde wat in die dorp en omgewing rondloop. Daar is heelwat voëls en bekwame voelgidse, asook voldoende eetplekkies."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger River Retreat

"Employees working there are very helpful and friendly, the park was extremely clean and had stunning sites."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Petrolstasiediens baie swak."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang