Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"Daar is nie veel wat aangaan in Kaapse Hoop self nie. Die restaurant daar het baie lekker kos en dit is 'n goeie oorslaapplek vir jou volgende bestemming."
"Die grootste trekpleister vir ons is die pragtige omgewing, met ongelooflike mooi uitsigte. Die dorpie is karaktervol, amper soos 'n klein weergawe van Dullstroom. Daar is lieflike staproetes en ander aktiwiteite soos perdry en skopfietse (scooters) vir die avontuurlustiges. Die Nagkantoor is 'n welbekende kroeg en daar is ook ander restaurante wat heerlike kos bedien. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Die grondpaaie tussen die huisies is nie altyd gemaklik nie. Kleiner voertuie gaan dit nie hou nie. Verder is dit baie nice!"
Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga
Tatenda Guesthouse"Die dorp is bietjie besig, maar gerieflik sentraal van al die besienswaardighede."
"Baie mooi plek, sal weer daarheen gaan. Al die watervalle word aanbeveel, dis asemrowend. En die Woodsman vir ontbyt."
"Really enjoyed the game encounters in Marloth Park. The service from the Info centre was excellent."
"An amazing holiday destination with plenty to do in the area. Will definitely go again."
"Die natuur en diere is soos balsem vir jou siel! Ons rus en ontspan heerlik in Marlothpark!"
"Dalk van die grondpaaie weer 'n bietjie skraap. Weet dit is moeilik met al die lieflike reën wat die afgelope tyd geval het. Marloth Park is ons gunsteling plek om batterye te laai!"
"It's a beautiful place, something different to our busy Johannesburg. Something refreshing seeing the wild animals. Thank you so much."
"Al die groot toeriste-attraksies is binne 'n uur se ry vanaf Graskop."
"Dis my geboorte dorp, verskriklik ryk aan geskiedenis en is regtig 'n klein dorpie wat mense nie moet vergeet en die impak wat die dorpie op die land gehad het nie. Asook, baie mooi omgewing!"
"Ons was hier vir 'n troue. Pragtige, landelike omgewing, maar nie seker wat vir die toeris beskikbaar is nie?"
"Pilgrims Rest is a great place for tourists and we got to learn more about mining history and we also visited a lot of museums. Overall there's so much to do in Pilgrims Rest."