Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 12th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back.
. - 12th July 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike, behulpsame inwoners wat die dorp self nog meer spesiaal maak.
. - 12th July 2019
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Het die mooiste wit strand.
. - 11th July 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie.
. - 11th July 2019
staying in Klaasvoogd West, Wes-Kaap
'n Groot verskeidenheid besoekpunte en baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om besoekers welkom te laat voel.
. - 11th July 2019
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Pragtige see- en rivierdorp. Mens kan daar permanent ook woon.
. - 11th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
A small town with a rich cultural history and we will be going back soon.
. - 11th July 2019
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Stellenberg is gerieflik geleë as mens inkopies wil doen, maar dis op sigself nie 'n toeristebestemming nie.
. - 11th July 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Die Wes-Kaap is pragtig, nie net Mosselbaai nie, alles en almal is net anders as in Johannesburg. Die mense is vriendelik, alles in die Wes-Kaap is so mooi, oral waar jy ry. Ons is baie lief vir die Kaap!
. - 11th July 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige, skoon plek met die mooiste uitsigte. Sal definitief graag weer hier wil kom bly.
. - 10th July 2019
staying in Rosendal, Wes-Kaap
Ons was verras met die diens wat ons ontvang het. Dit was skoon, netjies en die ontvangs was uitstekend.
. - 10th July 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ongelooflike klein dorpie vir 'n wegbreek. Probeer beslis The Post House Hotel se kroeg. Jy sal beslis wil trek na dié klein juweel.
. - 10th July 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand het minder verkeer as Kaapstad en sy omliggende buurte soos Seepunt, Kampsbaai ens.
. - 10th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige, netjiese dorpie.
. - 10th July 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Pragtige area, sal weer kom besoek. As gevolg van die reën kon ons nie berg op of waterval toe nie.
. - 10th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n baie mooi plek.
. - 10th July 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie still en rustig. Nie veel vir jongmense, maar baie omliggende dorpies.
. - 10th July 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons was daar vir `n begrafnis - nie as toeriste nie. Sal nie sommer weer na die Strand toe gaan nie - jy moet hou van woonstelblokke en winkels langs die see.
. - 10th July 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Lieflike area.
. - 10th July 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
The place is safe, a walk to to the mall and beach.
. - 10th July 2019
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Lekker stil wegbreek.
. - 10th July 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Definitief een van die wêreld se mooiste stede.
. - 10th July 2019
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
My gunstelingplek in die Kaap! Mal oor die partytjie-gevoel en restaurante!
. - 10th July 2019
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal.
. - 9th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede.
. - 9th July 2019
staying in Scarborough, Wes-Kaap
Very small town, 3 restaurants but that's about it. One does sell a few select groceries but a bit pricey, bigger shops about 15 minutes away. But absolutely beautiful. Peace and quiet.
. - 9th July 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Vriendelike, gasvrye dorp. Baie besienswaardighede.
. - 9th July 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Ons sal graag 'n beter DStv-pakket verkies het.
. - 9th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Sal vir seker aanbeveel.
. - 9th July 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Nice, quiet place to relax and have nice night sleep.
. - 9th July 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly.
. - 9th July 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan maak 'n draai by die Chris Barnard Memorial en gaan eet by die 4 Sheep - die kos is aanbeveelbaar.
. - 9th July 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A fast developing small town with lots of construction in progress.
. - 9th July 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
There are quite a few farm stalls and restaurants to visit in the area, selling everything from wine to dried fruit, which includes the factory shops of Montagu and Cape Dry.
. - 9th July 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Dit bly 'n pragtige dorp met uitstekende herinneringe en restaurante.
. - 9th July 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Asemrowend mooi.
. - 9th July 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Ligging, ligging soos hulle sê. Perfek geleë vir 'n perfekte vakansie!
. - 9th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is seker die skoonste en vriendelikste dorp in Suid-Afrika! Sal definitief weer gaan kuier in Prins Albert.
. - 9th July 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Verken dorp met fietse wat te huur is by McGregor Tourism. Eet op stoep van Tremenos Retreat. Het 'n lieflike tuin. Buite dorp is Lords Lodge - beste pizza met dun kors. Anderkant dorp op pad uit op Road to Nowhere is Lords Winery. Kan op Sondag daar tweegangmaaltyd eet. Bespreek alle restaurante om teleurstelling te voorkom.
. - 9th July 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp met wynlandgoedere te kies en te keur! Sal graag weer hier wil oorbly, dalk net langer volgende keer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]