Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Strandstreet Cabin

"Baie mooi, vriendelike mense en 'n netjiese dorp."

Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie

"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."

Paternoster, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"Pragtig plek om te ontspan."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mount Noah Lodge

"Wonderlike plek vir net lekker ontspan en baie aktiwiteite vir die kinders."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Lekker halfpad tussen Kaapstad en Bloemfontein."

Strand, Wes-Kaap

302 Ocean View

"Perfek sentraal en rustig."

Langebaan, Wes-Kaap

Fantastic C

"Een van die mooiste en vriendelikste plekke!"

Paternoster, Wes-Kaap

Die Veldmuis

"Pragtig, rustig, skoon en sielsrustend."

Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap

Golf Paradys

"Sentraal Mosselbaai in 'n neutedop is naby alle toeriste-oorde, winkels, skole en sportfasiliteite! Definitiewe aanbeveling."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Best place to rest."

Seaforth, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Beautiful destination, so relaxing."

Mykonos, Wes-Kaap

The Nook

"Sien sterre."

L'Agulhas, Wes-Kaap

Agulhas Country Lodge

"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "

Paternoster, Wes-Kaap

Son-n-See

"Fabulous restaurants."

Elgin, Wes-Kaap

Aanhouwen Cottages

"Safe, secure and picturesque. Will definitely visit again in the near future. "

Wellington, Wes-Kaap

Uitsig Guesthouse

"Was regtig verbaas oor hoe pragtig Wellington is! "

George, Wes-Kaap

Oakhurst Hotel

"Heart of the Southern Cape."

Malmesbury, Wes-Kaap

Dassenheuwel Farm Stay

"Alles wat jy nodig het sal jy hier kry in die rustige dorp."

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Baie mooi strand en omgewing."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Very small town, but can find everything you need in Checkers."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Beaufort Wes is 'n mooi Karoo dorp."

Voorbaai, Wes-Kaap

Vista Bonita Apartments

"Voorbaai is 'n baie mooi plek."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Weereens, stunning."

Blad
Blad 828 - Wys 24811 tot 24840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang