Geverifieerde Resensie
Dolphin Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1388 resensies.
"Mense moet geduld hê met die proses om by sekuriteit te registreer, maar moet ook besef dat dit vir jou eie veiligheid is. "
"Friendly people and the balanced integration of infrastructure with the preservation of the natural environment makes Ballito a "must see"."
"A very beautiful place where one can relax. The best holiday destination away from the busyness."
"It is worth spending time here. All the amenities, shops and the beach is close by. The cleanliness and safety on the beach is truly outstanding."
"Dit is 'n rustige plekkie wat skoon is en ons het veilig gevoel. Die strande is nie so besig soos die hoofstrande nie en dit het ons persoonlik gepas. Ons sal beslis weer Shaka's Rock besoek. "
"Lekker stil area om te bly tydens vakansie waar genoeg restaurante en winkels naby is. Die getypoel is lekker groot en veilig veral klein vir kinders. "
"The walking distance to the beach, restaurants and shops made the stay wonderful and very convenient! "
"Will definitely be going back to Ballito, especially this time of year. It offers a lovely break from the cold Free State winter."
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"