Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dolphin Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1388 resensies.

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa Flamenco 14

"It's a wonderful destination!"

Sheffield Beach, Dolfynkus

Villa Royale 502

"Difficult to access beach areas."

Ballito, Dolfynkus

Stylish Beachfront Apartment

"Lekker warm kusdorpie, lekker staproete voor by see."

Ballito, Dolfynkus

Ant's Hill

"Ek glo ons as gesin tref dit elke keer ongelukkig op Ballito wat betref die weer. Die eerste keer was lekker weer, maar al die ander kere was dit koud met konstante wind op die strand. Mens wil glo daar is beter dae, maar dit maak ons lugtig om weer te probeer."

Ballito, Dolfynkus

Regal Inn Ballito

"Ballito nie veel meer om te doen. "

Salt Rock, Dolfynkus

The Garden Cottage

"There is so much about the place, though we didn't visit other places but I'm not complaining at all."

Sheffield Beach, Dolfynkus

Rod's View

"Sheffield Beach is 'n aangename, pragtige area om vakansie te gaan hou."

Ballito, Dolfynkus

Ant's Hill

"The beach need some cleaning. Not like it used to be. There was also a dead chicken on the beach. Restaurants on the beachfront need maintenance."

Ballito, Dolfynkus

4 Frinton on Sea

"Ballito is 'n baie skoon en veilige vakansie-dorp."

Sheffield Beach, Dolfynkus

C'est La Vie Beach House

"Beautiful private beach, very friendly neighbours and overall reflective of God's beautiful work. "

Port Zimbali, Dolfynkus

Camwood (CAM003)

"Sal vir seker weer gaan!"

Ballito, Dolfynkus

Hannett's Place

"Ballito is 'n baie aangename vakansiebestemming, beskik oor al die nodige fasiliteite wat 'n mens ooit kan benodig. Die strande en omgewing is baie skoon en netjies en dis duidelik die plaaslike owerheid wil toerisme bevorder."

Ballito, Dolfynkus

Ruby Sands

"Pragtige skoon en netjiese dorp."

Shaka's Rock, Dolfynkus

10 Akrotiri

"We booked a snorkel session at Tidal Tao which was wonderful."

Willard's Beach, Dolfynkus

Little Beach Retreat

"Baie mooi en sal definitief weer hierheen gaan vir vakansie volgende keer."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

Perissa 38

"Clean. Not crowded. Stunning scenery."

Port Zimbali, Dolfynkus

Casa Catherine Brauns

"Baie lekker om daar te wees. Ek dink net jy neem aan om baie goeie akkommodasie te kry by so eksklusiewe plek. Wees versigtig. "

Thompsonsbaai, Dolfynkus

1 Ezulweni

"Moenie alleen op die strand wees nie. Dis onveilig."

Ballito, Dolfynkus

Ballito Backpackers

"Not a child-friendly environment and very expensive if you are on a budget. The Balito Spar staff were very friendly and the prices acceptable. We definitely won't use Ballito to take a school tour again."

Willard's Beach, Dolfynkus

La Montagne

"Ons het meestal op die Boardwalk en strand gestap. Dit was baie skoon en daar was nogal baie sekuriteit wat toesig gehou het so ons het beslis veilig gevoel en vir ons was dit belangrik siende dat ons bejaardes is."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Shaka's Seat Guesthouse

"Baie besige en raserige hoofstraat."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

30 Chakas Cove

"Fantastiese swemspoelpoele en strand vir sonbaai."

Salt Rock, Dolfynkus

Chart Manor Cottage and Bachelor Flat

"A beautiful holiday destination!"

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem