Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3737 resensies.
"Stellenbosch is prentjiemooi en mens kan baie ontspan, maar ook gunstig om besigheid en werk effektief te doen. "
"Pragtig omring deur berge, 'n skoon en groterige klein dorp. Baie kelders in omgewing so volop geleentheid om wyn te koop en proe."
"A quaint little town, surrounded by beautiful mountains and lovely drive there. "
"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."
"Stellenbosch was maar 7km van die verblyf en die omgewing is net pragtig. 'n Beslis moet om te besoek."
"Pragtige dorp en omgewing. Gaan maak gerus 'n draai by Meg en Steve by @ The Courtyard Restaurant vir die lekkerste ontbyt en aandetes."
"Worcester is 'n pragtige plek om te wees met sy groen plantegroei en die hoogste bome en die uitsig oor die dam is asemrowend."