Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6834 resensies.
"Baie plekke naby om te gaan sien soos Mac Banana, butterfly dome, crocodile farm, cowboys pub en vele meer plekke."
"Ons het verskriklik gesukkel met Uber in die omgewing. Definitief nie 'n vervoerstelsel om op staat te maak nie. Ons besef wel dat Covid talle mense se lewens raak en ook hul werk beïnvloed."
"Port Shepstone is baie besig, maar het al die besighede wat mens nodig het, maar al die naby liggende dorpe is ook vol interessante winkels om te besoek."
"Dit was net teleurstellend omrede ons nie die strand en see kon geniet nie omrede die strand gesluit was, maar die akkommodasie het vir seker opgemaak daarvoor."
"Unfortunately I did not have time to explore the area, but will definitely be going back for a few days as soon as I can."
"If you're looking for a safe, quiet and cosy neighbourhood within walking distance to beaches and shopping, Kingsburgh will offer exactly that."
"Lots of construction in the Umhlanga area, but a great experience and destination overall!"
"Ek het baie jare gelede gereeld die plek besoek en dit was 'n heerlike herinneringstog."