Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"Awesome little village, very private and quiet. Be aware that connectivity is very patchy on most networks. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
9 The Bridge"Visiting Cape Vidal will cost a family of 4 about R258."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Periwinkle 1"Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis! "
Sunwich Port, Ontsnap Uit Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Turtleshaven"Nothing much to say. It was a beautiful place. It brought back memories of my child days. I was born there. I love St Lucia."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Dis 'n baie lekker area vir mense wat die woelige stadsgeraas wil afskud vir 'n paar dae en net die rustigheid van die see wil geniet."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
La Dique 2"Baie skoon en veilig. Nog dele wat ongerep is waar die natuur waardeer kan word."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
31 The Sanctuary"If they can extend the kitchen hours at the valley of pools restaurant especially during the peak period."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
Marina Glen Holiday Resort No.26"We love Marina Beach! Nice,calm private beach!"
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Drie Palms Nr 4"Quiet except for the fireworks that ruined an otherwise great location."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Chianti's Self Catering"Interessante eetplekkies en plekke om te besoek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Toilet and bath needs to be upgraded, with perhaps an extraction fan fitted."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Sunset Lodge Log Cabins"Pity the estuary has been closed for so many years however still an incredible vacation destination. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
11 St Lucia Sands"Het elke dag Cape Vidal toe gery. Dis 'n pragtige skoon strand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Als was baie lekker, maar die plek lyk vervalle by party plekke, die badkamers by die strande word elke dag skoongemaak, want ons was al vroegoggend daar by die see, main beach, maar dit vrot van die urine, dis ondraagbaar, jy weet nie of die water indie badkamer urine is of die vloer wat gewas is nie, daar moet hulle definitief plan maak, anders was al goed. "