Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg

B'sorah Luxury Tent

"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"

Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg

The Art Guesthouse

"Daar's baie om te sien en baie om te doen."

Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg

Salve

"Goed geleë met al die groot winkelsentrums, restaurante en bioskope. Die klimaat is sub-tropies, veral in die winter is dit 'n pluspunt. Die omgewing is lowerryk en almal hou hulle tuine netjies. Dit is 'n plesier om daar in die strate te loop. "

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Ebenezer Country Lodge

"Ek is 'n inwoner van Rustenburg, die dorp self is maar seker soos alle ander dorpe, nie veilig nie, maar andersins is Rustenburg 'n baie mooi plek en het 'n wonderlike klimaat."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Foreva Wild

"Dinokeng het nog baie min wild. Dit was bietjie teleurstellend. Ek glo die toekoms sal dit 'n treffer reservaat word. Ek het dit geniet om die relatief mak wild en voëllewe wat ons gesien het van nader te beskou, die voertuig af te skakel en my tyd saam met die wildsoort te spandeer. Ek is lief vir die natuur en wildslewe en dit was vir my lekker en ontspannend. Eintlike vraag: JA ek sal weer sommer op 'n afdag soontoe gaan JA."

Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg

Naguiltjie Guesthouse

"Baie mooi uitsigte, ideale plek om te oornag oppad see toe. Vriendelike dorpie met oulike beeste wat in die strate en erwe lê."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Ebenezer Country Lodge

"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Parys is 'n baie rustig plek. As mens wil gaan afsluit is dit die plek om te wees. Die mense is baie vriendelik en doen moeite om jou te akkommodeer. Dit is voorwaar 'n rusplek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Dell

"Lekker dorp en heerlik om in al die antieke winkels rond te loop. "

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Woodland Gardens

"Die Black Horse is 'n uitstekende restaurant, definitief 'n moet. "

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Dis 'n lieflike naweekwegbreek van Pretoria af."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Umbabala Bush Camp

"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Kreatiewe Harelus-mark, wonderlike winkeltjies, vriendelike mense en baie mooi natuurskoon! "

Waverley, Ontsnap Uit Johannesburg

Waverleysrest

"Alhoewel dit baie uitgebrei het in Waverley met die jare is dit nog steeds rustig met skoon omgewing. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Nice place to visit with lots of quaint shops and places to eat and visit. There are also many other activities in the surrounding areas. "

Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset View Lodge

"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Rustig en interessant, kan nog 'n groot toeriste aantreklikheid word."

Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg

Ukarimu Guest House

"Wat ons gesien het, was dit aangenaam en veilig."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"Wat 'n besondere plek om te besoek en al die mense is so vriendelik en behulpsaam. "

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Dorpsmeerkat

"Bethlehem is baie sentraal vir verblyf om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek. Al die geriewe is daar tot 'n lekker Mall vir shopping en uiteet."

Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg

Highlander Trout Lodge

"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."

Blad
Blad 163 - Wys 4861 tot 4890

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang