Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Goed geleë naby Pretoria maar steeds kan 'n mens die stad ontsnap. Love dit."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
Oak Ridge"Reitz is die ideale plek om te ontspan. Daar is nie enige avontuurlustige uitstappies nie, maar die kerk is definitief 'n besoek werd."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"Alle besoekers kan gerus die Lionsrock Sanctuary besoek."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
The Lavender Guesthouse"Ons het gery om kos te gaan koop en nie 'n goeie indruk van die strate gekry nie. Strate was vuil en plek-plek baie swak in stand gehou."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"It's an amazing province but sugarbush was a bit far from shops. If there can be more shops around the area it will be nicer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"We will be visiting it again for more days and it's safe on the roads."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Mooi natuurskoon met baie om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Overnight Stay"Ongelukkig het Covid skade aangerig en sekere winkels se kwaliteit het verswak of ander winkels het verdwyn! Dis so jammer - meer toeriste word benodig om die dorpie weer rooi te verf."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Some places are on dirt roads, please ask owners to send GPS coordinates."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"The self-drive option from the wilderness gate could be better marked, we only managed to see some giraffes and warthogs and some buck. Mainly because the self-drive route was difficult to read therefore we probably missed out on the good sighting spots."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Helena's Guesthouse"Sjoe die paaie is regtig in 'n baie slegte toestand. Ons het vir jare by Kroonpark met woonwaens gestaan gedurende die SA Junior Jukskei Kampioenskappe. Die park lyk baie sleg en ek sal niemand aanbeveel om van die park gebruik te maak nie. Beslis nie meer vir toeriste nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"There's lots to go and see around the dam."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Hulle gaan baie beslis aandag aan hulle paaie, veral in die woonbuurte moet gee. Daar is 'n ontsaglike hoeveelheid slaggate en dit was uiters moeilik om in die reën dit te sien. Die middedorp en baie van hulle parke kort beslis aandag. Uiters terleurstellend om te sien hoe die spoorwegstasie en omgewing asook Olienpark en omgewing verwaarloos word."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hogs Guesthouse"Gerieflik naby Pretoria wat dit uitstekend maak vir 'n kort wegbreekvakansie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Stunning en die moeite werd om die dag daar te kon spandeer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Cayail Bush Lodge"Kontrole by die hek is nie goed nie en dit was aanvanklik nie duidelik waar die selfritte is nie. Waarskynlik omdat niks by die hek gegee/verduidelik is nie. Baie goeie diens en hulp by een van die ander hekke gekry. Kaart en roete-aanwysings heel goed en het groot verskeidenheid wild gesien."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Dolce Vita Guest House"A nice place to get out of the rat race of Johannesburg and unwind a little."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Dit is 'n wonderlike vakansiebestemming. Grondpaaie net nie altyd begaanbaar nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Netjiese paaie met duidelike aanwysings. Pragtige omgewing en daar is baie dinge vir families om te doen."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hanati Chalets"Baie lekker. Sien ongelukkig nie altyd baie diere nie, maar nogsteeds lekker vir 'n naweekwegbreek. Mense altyd vriendelik daar."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Sonder om honderde kilometers te ry, is hierdie wildreservaat gemaklik binne bereik van veral die Gautengers. Selfry-ritte om die Groot 5, onder andere, op te spoor, asook dié saam met ervare veldgidse in wildsbesigtigingsvoertuie bied vele moontlikhede. Verblyf van twee of meer dae by een van die vele boskampe of -herberge dra vir seker by tot ’n genotvolle kuier in die natuur."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Pragtige bestemming. Baie veilig."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Olive Panorama"Die dorp het bitter agteruit gegaan, dit breek my hart."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Dit is 'n fantasiese plek met vriendelike mense!"