Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5369 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Needs more animals as they are scarce when game driving."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dis 'n mooi reservaat, probleem is net dat daar baie hekke van die hoofpad af is en jy kan net by sekere hekke ingaan om te gaan rondry. Was bietjie van 'n frustrasie om die regte een te vind, maar as jy in is dan kan jy baie verskeidenheid diere sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Ella's Cottage"Such a cosy trip. It takes you back to the past with all the beautiful antiques."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bakoor Plaas Akkommodasie"Heelwat om te sien en doen in die omgewing."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Die dorp se mense is werklik so gasvry! Ons het alles net positief ervaar gedurende die tennistoernooi. Alle sportgronde by skole en ander plekke was uitstekend! Ons kom weer kuier Bethlehem."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng Wildreservaat is 'n gunsteling vinnige naweekwegbreek vir ons."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Dassie Paleis"Baie dinge daar sien en Hartbeespoortdam wat daar naby is."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Great place for a weekend getaway."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"Nie geweet daar is so baie wat mens in die area kan doen nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Dis defnitief nie meer dieselfde as ’n paar jaar terug nie, maar dit was nogsteeds lekker gewees."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Overnight Stay"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Wonderlike area ─ sal weer kom kuier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Baie slaggate in die paaie en die smouse by die damwal oorval jou."