Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"Ons het baie min wild gesien en daar was beperkte roetes om te ry. Dit sou lekker gewees het as daar 'n padstal of 2 was of net iewers waar mens 'n ligte ete kan geniet."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Afgeleë, rustig, vriendelike en baie lekker."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Mooi Bosveldwêreld met lekker klimaat."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Beter kaarte en dalk vir self-drive meer inligting oor waar Groot 5 geneig is om voor te kom in reservaat."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die hoofroetes se paaie kort regtig ’n skraap, motors skud uitmekaar as gevolg van die sinkplaat effek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Manor"Die dam is pragtig nou dat daar minder hiasinte is. Maak gerus ook 'n draai by Harties Boat Club. Hulle resturant se kos is puik!!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Fantastiese dorp met baie eetgeriewe en restaurante."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
The Conclave Country Lodge"Kan veilig in gebied stap met geen gevaar of bedreiging nie. Baie veilig en regte Bosveld-omgewing. Met baie bome."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Ek hoop hulle wen dorp van die jaar met al hulle oulike kreatiewe plekkies en gasvrye mense."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Wens ons kon meer wild sien. Die bos is baie ryg."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
At River Cottage"Dit is 'n klein dorpie, maar met baie oulike winkeltjies. Daar is nie veel om te doen as jy nie drink- en kuiertipe mense is."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Het nie geweet van Leeuwkloof Valley nie. Baie mooi omgewing en regtig 'n klipgooi buite Pretoria."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Daughters Guest House"No tourist attractions besides Clarens and Basotho Cultural village, which are a bit far."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Sondae-aande is dit ' n verlate donker dorp met slegs die Spur wat oop is. Na 9 in die aand is alles toe in die week. Parys se strate is vol slaggate. Nogtans 'n oulike dorp vir vinnige wegbreek met baie snuffelwinkeltjies."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Adem Guest Farm"Was nie in Rustenburg self nie, maar die Magaliesberge is besonders en daar is heelwat om te doen."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Elgro River Lodge"I didn't spend time in Potchefstroom but the surrounding territory around the river lodge is well worth exploring."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Mahala View Lodge"Dit is pragtig, naby en met die groot 5 om die draai - 'n heerlike vinnige wegkom."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Dit is 'n pragtige wildreservaat. Nie al die Groot 5 gesien op die wildrit soos gehoop het nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Diere bietjie skaars, maar mooi omgewing en kronkelpaadjies maak op daarvoor. Ons wegbreek gaan nie net oor wildbesigtiging nie, maar oor die natuur en rustigheid. Dit het ons beleef in Dinokeng!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooibank"We would love to have seen some predators, basically only game, which was still very beautiful, but a predator is always a winner."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Baie goed-bestuurde onderneming."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Puik restaurante met goeie diens. Goeie ligging."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Goeie naweek-wegbreek. Die winkels is net baie duur. Sommige restaurante kan nie die hoeveelheid gaste hanteer nie, maar ons kan Peckled Pig en Plum Coffee Shop aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Lekker wegbreek-plek met baie aktiwiteite om te doen."