Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bakoor Plaas Akkommodasie"Heelwat om te sien en doen in die omgewing."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Die dorp se mense is werklik so gasvry! Ons het alles net positief ervaar gedurende die tennistoernooi. Alle sportgronde by skole en ander plekke was uitstekend! Ons kom weer kuier Bethlehem."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng Wildreservaat is 'n gunsteling vinnige naweekwegbreek vir ons."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Dassie Paleis"Baie dinge daar sien en Hartbeespoortdam wat daar naby is."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Great place for a weekend getaway."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"Nie geweet daar is so baie wat mens in die area kan doen nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Dis defnitief nie meer dieselfde as ’n paar jaar terug nie, maar dit was nogsteeds lekker gewees."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Overnight Stay"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Wonderlike area ─ sal weer kom kuier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Baie slaggate in die paaie en die smouse by die damwal oorval jou."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"The place has lots of entertainment places and is easily reachable."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Genoeg vir die naweek, maar nie geskik vir langer vakansie nie."
Roodeplaat, Ontsnap Uit Johannesburg
El-Ruze"Close to Dinokeng and also close to Pretoria and JHB when travelling over a weekend."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgedacht Gastekamers"Die boomryke uitgestrekte voorstede skep 'n baie aangename en rustige omgewing. Daar is talle dinge van historiese belang in en om Potch."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
The Lillies Guesthouse"Die dorpie is baie groter as wat ons gedink het. Daar is lieflike ou sandsteengeboue."