Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Pumleni Guesthouse

"Ek het daar naby groot geword en die dam was altyd wonderlik. Nou is die dorp baie besig en is daar om elke hoek en draai bedelaars en leeglêers."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Nikita Motel

"Hartebeestpoort is a great place, can't fault it. I'll never book with travel ground again even if they offer 50% off a great place."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Tussen-I-Bome Guest Farm

"Baie oulike plekke in die omgewing om te besoek. Veral die Lion & Cheetah Sanctuary."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Harmony and Melody Self-catering

"Bethlehem is central and close to Golden Gate, Clarens and some other historical attractions. Unfortunately, as with most towns these days, the road infrastructure is badly pot-holed and crumbling - sad."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Cynthia's Country Stay

"Verwaarloos maar baie nice. Kan werklik 'n toeristeparadys word as hul aandag aan Hartbeespoort en omgewing begin bestee."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Le Grand Chateau

"Parys is oor die algemeen 'n baie lekker plek."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"All attractions in this area are amazing."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Paradise Village

"Dieretuin is puik. Eetplekke is uit die boonste rakke. Dorp is mooi skoon. Almal is vriendelik. Sal Hartbeespoort weer besoek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

At River Cottage

"Asemrowend, soveel ontdekkingsreise te voet en met vervoer."

Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg

Pecan Grove

"Lekker geëet die aand by Saffari restaurant. Diens ook baie goed."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Willow Manor

"It's in a nice quiet space, it has privacy."

Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg

Naguiltjie Guesthouse

"Villiers is 'n pragtige plattelandse dorpie met die vriendelikste mense. Langs die apteek is daar 'n oulike plekkie waar ek ontbyt geëet het met baie lekker koffie en 'n broodjie wat vir seker met liefde gemaak is!"

Koster, Ontsnap Uit Johannesburg

Over Tuin Guesthouse

"I was born in Koster and matriculated in 1970 in Koster - I will always have a soft spot for Koster!"

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Gemsbok Cottage

"Alweer bitter teleurgestel met die verval nan die dorp, paaie en publieke areas!"

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"I struggled to find the place, but was picked up by the owner after I contacted him."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Daar kan dalk 'n kennisgewingbord opgesit word om die beweging van die diere te weerspieël sodat mense weet waar watter diere gesien is vir die dag."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Devondale Guesthouse & Spa

"We had an excellent dinner at O's. Can recommend."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Great place with a lot to offer for a weekend away."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Was nie verder as Buffelspoortnie. Kan my dus nie oor Rustenburg uitlaat nie."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kassaboera Lodge

"Die paaie is ongelooflik sleg, jy swaai meer uit vir slaggate as wat jy reguit ry op die pad. Dit is wel nie orals nie, maar Schoemanville veral."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Hul adverteer oral dat die Groot 5 diere te siene is, maar dis nie waar nie. Om die Groot 5 te sien moet mens op privaat eiendomme gaan wat mens as besoeker geen toegang tot het nie"

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Die klimaat is baie lekker en warm, en nie te ver om te reis van Pretoria of Johannesburg nie."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Wit Hangmat

"Ons het nie vreeslik in die vallei rondgery nie."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

El Shadai Guesthouse & Spa

"Sal weer in Hartbeespoort kuier. Net jammer straatsmouse by die tonnel is so aggressief."

Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg

Brentwood Lodge

"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang