Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Mid-week is a great visit, but do know that most places close on a Monday post the weekend."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville is klein, maar daar is niks fout nie, want die doel was nie om die dorp te beken nie, so dit maak nie vir ons saak nie, ons het lekker by die Vette Vis gekuier en gebly."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Oranjeville, is 'n klein dorpie, maar daar is baie om te doen vir 'n naweek. Die paaie rondom Oranjeville is nie 100%."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Die selfry permitte is effe duur wat 'n daguitstappie nogal duur kan maak, andersins is die geriewe en verblyf heel goed."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie teleurstellend dat ons nie noord kan ry om die buffels en olifante te kan sien nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise on the Vaal"Pragtige, interessante dorpie met lekker buitelugaktiwiteite en geskiedenis van die impak van 'n meteoriet."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Milorho Lodge"The other places next to Miloro also seemed nice like Canopy Tours, we'd like to visit them also one day."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal ontvang gaste vriendelik. Ek het ongelukkig net ’n nag daar oorgebly en kan nie oor sy besienswaardighede kommentaar lewer nie, maar die omgewing is pragtig."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Scenery and nature at its best. Peaceful atmosphere. Not far to travel from the busy Johannesburg."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Beautiful scenery, and many lovely hikes to choose from."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumleni Guesthouse"I love Harties, not far from home, perfect getaway but as always busy busy but that's cool. Loved it. So much to do just disappointed as we would have loved to do the Elephant Sanctuary but so overpriced for South Africans. I can fly to Durban and back with that payment to see my grandson. That's what I plan to do. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Wildways Bush Camp"Limited game. Restaurant service and food quality at Lazy River Pub and Arlington Brewery severely lacking - need to pick up their game to keep attracting visitors."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hogs Guesthouse"Baie skoon en netjies met al die geriewe binne die reservaat. Ons het net min wild gesien, maar dit is absoluut as gevolg van goeie reën wat die sig moeilik maak om wild te sien, maar ons is dankbaar vir reën en sal beslis aanbeveel en ook weer besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Ella's Cottage"Die agteruitgang van strate/teerpaaie en algehele netheid en instandhouding van die dorp is sigbaar soos met baie van ons klein dorpies, dit is hartseer om te sien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Glad nie enige van die Groot 5 gesien nie, minder voëls as wat ons verwag het."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Dalk 'n bietjie meer wild aanskaf, geen olifante gesien of buffels nie. Vir 'n uur se ry van Gauteng was dit baie lekker gewees."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"We did not manage to see any of the Big Five in the three days we spent game viewing. The game was very hard to see in the thick bush."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"For our purpose, a very useful stopover town."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Jammer dat mens nie die water kan drink nie, maar dis 'n kleinigheid in vergelyking met die pret wat ons in Parys gehad het."