Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Would be a good idea if the diners were open a bit later on Sundays. Especially for tourists who are hungry after a long trip."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Spandeer die dag in Parys en ontdek allerhande interessante stalletjies, winkels en restaurant, die ideale wegbreek vir die wat wil wegkom uit die groot stad."

Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg

96 On Bree Guesthouse

"Dorp se paaie is effe gagga, maar verder is dit omliggend baie mooi en ons het heerlik 30ste verjaarsdag gehou by die golfclub."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Old Time Gastehuis

"So baie te doen, sal vir seker weer moet gaan."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Meadows At Millstream

"It is a quiet place if you need to stay away from all the city noise."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

@ Home Guest House

"Nothing much to do and Sun City was closed. "

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Did not see much of Skeerpoort as we were there on business, but what we saw was clean and well kept."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Tuskers Bush Lodge

"Hartbeespoort is a great tourist area with lots of activities to do."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Dorpsmeerkat

"Pragtige dorp met vriendelike mense. Onthou net altyd 'n warm baadjie - die Oos-Vrystaat kan maklik koud word!"

Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg

Micarla's Bed and Breakfast

"Sal graag die militêre installasies weer wil besoek, ná 40 jaar gelede se diensplig."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Olive Panorama

"Goeie oornagligging op pad na KZN."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

The Ancient Copper Shed

"Is net nie meer dieselfde as 'n paar jaar terug nie, het 'n besoek gedoen in die begraafplaas en was geskok oor die toestand van die plek. Gras en bossies staan ver bo die grafte."

Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Imbabali Retreat & Venue Cottage 1

"Dis klein met geen restaurante nie. Askari is regtig 'n moet game drive, effe duur, maar moeite werd. Die baie ossewaens en kapkarre ens. in die museum is baie mooi en neem mens terug na 'n era wat ons net van gehoor het. Darem is Harties nie te ver nie."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Kom na Magalies Gliding Club vir 'n besonderse sweefbelewenis en bekyk die wêreld van bo met net die gesuis van wind om die vliegtuig."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Die pragtigste dorpie met die mooiste natuurskoon."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Lethula

"Naby Pretoria, nie baie groot wild nie, maar genoeg om te voel mens is uit die stad. Ideaal vir gesinne."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

La Vie Gastehuis

"Die versorging van munisipale sypaadjies en middelmannetjies laat veel te wense oor."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Die dieretuin was regtig goeie waarde vir geld en ons het dit baie geniet. Chameleon Village het baie om te doen vir klein en groot. Omgewing pragtig en redelik rustig. Genoeg restaurante vir elkeen se smaak. Al die mense wat hulle goedere aan jou probeer verkwansel by die damwal se oorgang is steurend, asook die extra tien karre of so wat oor die rooi ligte ry aan beide kante van die dam en dus die hele verkeer-reguleringskedule van balans gooi is 'n probleem waaraan hulle kan aandag gee."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

The Conclave Country Lodge

"Ons bly ons hele hele lewe in Gauteng en het nog nooit geweet dat daar so 'n lieflike wildreservaat/area net om die hoek is nie. Gaan area beslis baie meer besoek in die toekoms. "

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

ThatchView

"Bied alles om na uit te sien."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Jul sal besprekings by klomp restaurante moet doen, so bespreek vroegtydig, maar gelukkig is daar ook 'n Spur wat werklik 'n voorbeeld is vir ander Spur's in die land."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Pillow Place

"Van die pryse op goedere en eetplekke bietjie duur."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Stumble Inn Game Lodge

"Dis lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek wat voel of mens sommer ver weg is."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

The Homestead Guesthouse

"Ons familie bly in Sasolburg so ek kan nie eintlik kommentaar lewer nie, was maar net daar vir 'n begrafnis. Ons bly vêr daarvandaan, maar wat ek gesien het is die dorpie mooi skoon maar soos orals is die paaie in 'n slegte toestand."

Blad
Blad 80 - Wys 2371 tot 2400

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang