Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5369 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"We had an excellent dinner at O's. Can recommend."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Great place with a lot to offer for a weekend away."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Ongelooflike mooi plek en landskappe."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Was nie verder as Buffelspoortnie. Kan my dus nie oor Rustenburg uitlaat nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kassaboera Lodge"Die paaie is ongelooflik sleg, jy swaai meer uit vir slaggate as wat jy reguit ry op die pad. Dit is wel nie orals nie, maar Schoemanville veral."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Hul adverteer oral dat die Groot 5 diere te siene is, maar dis nie waar nie. Om die Groot 5 te sien moet mens op privaat eiendomme gaan wat mens as besoeker geen toegang tot het nie"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Die klimaat is baie lekker en warm, en nie te ver om te reis van Pretoria of Johannesburg nie."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Hangmat"Ons het nie vreeslik in die vallei rondgery nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Sal weer in Hartbeespoort kuier. Net jammer straatsmouse by die tonnel is so aggressief."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Brentwood Lodge"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Alles gaan agteruit vandat die dam so 'n gemors is."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Hierdie kant van Magaliesburg is aansienlik stiller as die Westekant waar vragmotors op roete na Rustenburg 24 uur per dag die rus versteur vir almal teen die berg noord van die R24."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
The Conclave Country Lodge"Die stuk grondpad was net erg sinkplaat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Die paaie was net sleg maar goeie ervaring."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Baie om te doen ons was wel in die week daar en baie van die plekke is net naweke oop maar ons sal Hartbeespoort beslis weer besoek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Egweni River Lodge"Mal oor al die winkeltjies, restaurante en kroeë in die hoofstraat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Loadshedding, potholes and the traffic lights don't work."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"The roads in Potchefstroom are very bad and it's the one thing I disliked about my business trip."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Wagendriftpad kort 'n skraap. Dis 'n nagmerrie om te ry."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Eintlik ’n Groot 3-reservaat. Die roetes na die noorde moet oopmaak, anders kan Dinokeng nie as ’n Groot 5-reservaat beskou word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng se ligging maak dit geskik vir ’n vinnige wegbreek uit die stad uit."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
Monti-Bello Guest House"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"The game drives we take are far better than self drives. But for the noise off the main roads we could be deep in the bush of Waterberg or Kruger. Long may this piece of reservation be available to us."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"As jou eenheid nie lugversorging het nie, vat ekstra waaiers saam. Daar word dit warm! Die kiosk by die piekniekarea was die hele week toe alhoewel baie van die lodges vol bespreek was. Sal graag wil sien dat hulle ook die besoekers in die week tegemoet kom."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ons was baie beïndruk met die selfryroetes en hoeveelheid diere. Word beslis aanbeveel."