Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Cannot comment as we did not spend much time in the town itself."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Alles gaan agteruit vandat die dam so 'n gemors is."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Hierdie kant van Magaliesburg is aansienlik stiller as die Westekant waar vragmotors op roete na Rustenburg 24 uur per dag die rus versteur vir almal teen die berg noord van die R24."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
The Conclave Country Lodge"Die stuk grondpad was net erg sinkplaat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Die paaie was net sleg maar goeie ervaring."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Baie om te doen ons was wel in die week daar en baie van die plekke is net naweke oop maar ons sal Hartbeespoort beslis weer besoek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Egweni River Lodge"Mal oor al die winkeltjies, restaurante en kroeë in die hoofstraat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Loadshedding, potholes and the traffic lights don't work."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"The roads in Potchefstroom are very bad and it's the one thing I disliked about my business trip."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Wagendriftpad kort 'n skraap. Dis 'n nagmerrie om te ry."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Eintlik ’n Groot 3-reservaat. Die roetes na die noorde moet oopmaak, anders kan Dinokeng nie as ’n Groot 5-reservaat beskou word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng se ligging maak dit geskik vir ’n vinnige wegbreek uit die stad uit."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
Monti-Bello Guest House"Was daar vir 'n troue so het nie regtig die dorp of omgewing besigtig nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"The game drives we take are far better than self drives. But for the noise off the main roads we could be deep in the bush of Waterberg or Kruger. Long may this piece of reservation be available to us."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"As jou eenheid nie lugversorging het nie, vat ekstra waaiers saam. Daar word dit warm! Die kiosk by die piekniekarea was die hele week toe alhoewel baie van die lodges vol bespreek was. Sal graag wil sien dat hulle ook die besoekers in die week tegemoet kom."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ons was baie beïndruk met die selfryroetes en hoeveelheid diere. Word beslis aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Hartseer om te sien dat Parys, 'n plek na aan my hart, agteruit gaan! Covid help ook seker nie! Winkeleienaars nie lief om maskers in die Covid-tyd te dra nie!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Fantastiese klein dorpie met die wonderlikste klein winkeltjies en hope restaurante en koffiewinkels."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Soveel om te doen en te sien. Dis 'n tweede besoek werd."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Bly verstommend dat daar so baie wild net buite Pretoria is."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
River View Guest Rooms"Soos enige ander dorp in ons land - vele slaggate - moet dus jou oë op die pad hou. Andersins baie mooi en vele restaurante om van te kies."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Die wilgerbome, inwoners en studente maak Potch baie spesiaal."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"I would make it more clear to people that they have to pay an R80 fee per person and an additional R50 per car. Its probably stated somewhere yet we where unaware of this on the day of leaving. The conservation is very well kept though and the people kept within the speed limits."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Jammer van die water en al die slaggate in die paaie, andersins 'n aangename vriendelike dorp."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Grasvelde en sonsondergang met wilde-dieregeluide sal ek nooit ooit vergeet nie."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Its a cheaper accommodation spot than Hartebeespoort and close enough to day trip into Hartebeespoort for activities so I would recommend staying there for those reasons. Unfortunately we were there on a Monday and most places and activities are not available on a Monday."