Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Big Bay Lagoon Studios"The ideal destination for people with a love for the ocean and water sports."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Sal graag teruggaan en nog meer wil beleef van die omgewing."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"A wonderful place, best of all worlds, old-world charm with the mountain and sea just around the corner."
"Ons het die dorpie besoek en dit is pragtig. Die museum is baie insiggewend en die kerkie so mooi en uniek met 'n baie vriendelike gids wat ons begelei het. Ek sal graag meer tyd hier wil spandeer en meer wil sien."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Stone Cottage"Dit is 'n oulike en baie netjiese dorpie! Daar is 'n rits wynplase om te besoek - die bestes is Marras en Allesverloren. Definitief 'n besoek werd!"
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunstone Estate"Klein dorpie met baie interessante mense. Daar is lieflike wynplase in die omgewing."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Jacobsdaller"Baie rustige dorpie wat kalmte vir jou gemoed gee. Heerlike vakansiebestemming. Baie naby aan ander dorpe. Gemaklike ryafstand na ander dorpe."
"Die nuwe inkopiesentrum en restaurant (Earth) digby Langezandt was 'n aangename verrassing."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"This place is like heaven on earth. Too beautiful, clean and peaceful."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harvest Moon"Great little town with amazing people. Lots to see and do."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Lodge"Average experience - lots of stern-sounding signs on the beach. Inform the public but unnecessary imperative tone."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Cottage"Pragtige plek. Heerlik om daar te gaan ontspan vir 'n paar dae om die natuurskoon en rustigheid te ervaar."