Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10519 resensies.
"Good to to see the new hub centre offering a nice dining spot, Koring n Kaf, if only for lunch."
"MTB routes great, mense baie vriendelik, wyn is duur, Sandbaai sekuriteit raak 'n probleem. Loopafstand na Onrus-strand. Goeie gesinsvakansie."
"Enough to see and do. Explore, if you're not aware, find out and experience what's available and on offer."
"So baie om te doen en geniet. Hopeloos te swaar by die huis gekom! Sal more teruggaan as ek kon ."
"Daar is wynplase, gin distillers en shark cage diving. Genoeg om enige iemand besig te hou."
"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."
"Lack of beaches is a problem as I live for a sea swim when on holiday. Rock pools were not appealing and didn't have much water. Had good food and service at Great White House."
"Hou van die groenigheid en dat boorde van naby ervaar kan word. Restaurante bedien ook kos van gehalte."
"Hermanus is asemrowend. Daar is heerlike doen-dinge. Die strande is skoon en veilig. Die water is koud, maar nie vir tieners nie."
"Stanford is 'n prentjiemooi dorpie met verskeie oulike restaurante. Birkenhead Brewery se bier en kos is heerlik en La Trattoria, 'n Italiaanse restaurant, moet beslis ook besoek word. Egret & the Owl Book Café het 'n ongelooflike versameling tweedehandse boeke en bedien fantastiese koffie. Die OK op die dorp het meeste van die goed wat 'n mens kan nodig kry."
"Die Vermont/Onrus/ Hermanus-omgewing bly steeds 'n uitsonderlike vakansiebestemming. Bolandse vriendelikheid op sy beste."
"Stanford is 'n stil en rustige dorpie. Ek is van Stanford en bly l my lewe lank hier en die koms was great."