Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Ons vierde besoek aan Knysna en ons gaan weer, want die plek maak dat jy nie verlang na jou huis nie. Beste kuierplek."
"Pragtige vakansiedorp met goeie mense en lekker eetplekke. Baie ryk geskidenis en wonderlike natuurskoon. Fantasties vir families en vriende wat wil wegbreek."
"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."
"Knysna has so many entertainment areas and is safe, quiet and peaceful."
"Almal was baie vriendelik. Strate is netjies en skoon en wil sommer daar gaan bly."
"Daar is genoeg winkels dat mens nie kort-kort Knysna of George toe hoef te ry nie. Die Spar in Sedgefield is puik."
"Kuier gereeld in Mosselbaai. Baie dinge te doen in en om die omgewing."
"Jongensfontein is 'n pragtige dorpie en ons geniet die stilte en natuurskoon baie. Die Tuinroete in die algemeen is baie mooi en een van ons gunstelingbestemmings."
"Baie skoon en netjies. Gerieflik geleë en Mark was baie behulpsaam en vriendelik."
"George is 'n lieflike plek met volop doendinge. Beslis een van my gunstelingplekke!"
"Baie dankie Riversdal toerisme vir julle vinnige en goeie diens."
"Fantastiese plek met baie om te doen behalwe swem. Lekker eetplekke met vriendelike kelners. Vriendelike mense."