Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"Stunningly beautiful location. Peaceful!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Vriesenhof

"Mooiste plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Greenlawns B&B

"Beautiful place to visit - spectacular sunsets and V&A Waterfront is a must to see."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Bentonhof

"Dit is 'n lekker plek om te kuier."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"Die kreefverkopers is bietjie lastig, maar verder is dit 'n heerlike plekkie vir vakansie, kuier en eet en drink."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Baie mooi omgewing. Dorp is skoon en netjies. Heerlike vakansie-ervaring."

Heidelberg, Wes-Kaap

Skeiding Guest Farm

"Baie mooi omgewing en baie goed geleë."

Stanford, Wes-Kaap

Reed Cottage at Stanford

"The markets should stay open until three for weekend visitors. You need a chemist and a doctor in the vicinity. Lots of older people might require urgent attention, just a thought."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Asemrowend mooi. Veral die pas."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Luxury Beachfront Apartment

"Atyd lekker om in die Kaap vakansie te hou, oneindig baie om te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dolphin Inn Guesthouse

"Altyd lekker in die mooie maar winderige Kaap."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie dinge om te doen en te sien."

George, Wes-Kaap

Edennook

"Sal graag weer eendag George besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

View on 42

"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."

Stellenbosch, Wes-Kaap

45D Anesta

"We were surprised by the heat and the terrible traffic in Stellenbosch town, but exploring the lovely wineries and estates was outstanding."

Wildernis, Wes-Kaap

Tranquil Shores

"Ek sal eerder na Sedgefield, Knysna, Hartenbos of Mosselbaai gaan. Buffelsbaai se strand vir swem is baie lekkerder omdat daar nie oral bloublasies is nie en Sedgefield se strand en rivieroewer is pragtig vir stap."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Calitzdorp en omgewing is pragtig en 'n moet om te besoek."

Fisherhaven, Wes-Kaap

Roux's Rus

"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Stellenbosch is baie sentraal vir gaste wat die wêreld wil verken en geniet."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"'n Dorp wat alles bied wat nodig is vir 'n wegbreek."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Amru Guesthouse

"Baie lekker omgewing en naby als."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seariver

"Beautiful, clean and friendly town. Lots to do and see. Great sea views and restaurants."

Kaapstad, Wes-Kaap

never @ home

"Certainly the best in RSA."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Great stop-over when travelling from Ventersburg to Cape Town, distance very do-able without rushing!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley

"Dit is die plek waar jy enige iets kan ervaar - van die natuur tot en met enige van jou bucket list, sal jy in Kaapstad vind."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Country Cottage

"Het nie besoek nie. Net deurgery."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Shabby Chic Beach House

"Ons oorweeg dit sterk om dit ons aftreedorp te maak."

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"Nie baie om te doen nie."

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang