Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"McGregor is a lovely town to stay in, however does not have many activities. We mostly drove to Roberston to do things there."
"Die weer het nie heeltemal saamgespeel nie, maar baie ander dinge gevind om te geniet."
"Pragtige plek, maar ai dooie robbe en voëls op strand baie hartseer. Die verkopers van krewe en skulpe kan nogals lastig wees, maar nooit aggressief nie."
"Pragtige dorp omring met meer as genoeg vir enige toeris of kuiergas om te doen."
"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "
"Fantastiese Weskusdorpie, ons was net teleurgesteld in die kwaliteit van meeste restaurante se kos en dis baie "overpriced", veral vir ons wat in rand betaal."
"Nie op 'n hoofroete nie, ek was self baie beïndruk met die dorpie en sal dit regtig aanbeveel vir iets soos 'n naweek-wegbreek. Deur net oor te slaap gaan mens die dorp eintlik mis."
"Ek wil nie vir Stilbaai 'n negatiewe kommentaar gee nie, maar al wat problematies was, is die tye van winkels en als wat vroeg toemaak."