Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33322 resensies.
Andrew M. - 11th February 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie goed om te doen in Tulbagh teen 'n bekostigbare prys vir Suid-Afrikaners.
Rochelle F. - 11th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lieflike plek. Ons Honeymoon so special gemaak.
Sharon M. - 11th February 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Short and sweet. I would like to one day retire there.
Richard D. - 11th February 2020
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Love the area, looking forward to doing and exploring adventure sometime soon. Will definitely try out the 4x4 trail.
Elliot K. - 11th February 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
View is nice, the beach is awesome.
Kobus S. - 11th February 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Netjiese dorp.
Dries V. - 11th February 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ons was by Lambertsbaai, Doringbaai en ingeloer by Strandfontein. Lambertsbaai is nr 1.
Mari P. - 11th February 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Oulike rustige kusdorpie.
Willem M. - 11th February 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Central for a daily trip, but not much happening in Groot Brak itself.
Cindy W. - 11th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
If they want this place to become a tourist attraction then the neighbours in the neighbourhood needs to addressed and the person handling the customer, putrid service, indeed not accommodating at all.
Munro M. - 11th February 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Soms bietjie winderig.
Shana T. - 11th February 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Beautiful place.
Dewald H. - 11th February 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Goeie ligging om die Hermanus area te verken.
Rudy B. - 11th February 2020
staying in Onrus, Wes-Kaap
Love it! Awesome place!
Gloudi D. - 10th February 2020
staying in Constantia, Wes-Kaap
Ample space to safely jog/cycle. Easy to access other parts of Cape Town from there.
Bronwyn J. - 10th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Fantastiese plek! Mooiste skoonheid.
Willie N. - 10th February 2020
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie.
Jiyaad M. - 10th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Beautiful place. Nice view.
Shaun A. - 10th February 2020
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Kommetjie has a lot of activities to offer large families or large groups.
Anieka M. - 10th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n baie oulike dorp, die wind kan net bietjie erg waai.
Pietie W. - 10th February 2020
staying in Elgin, Wes-Kaap
Scenic.
Michelle D. - 10th February 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie!
Claire K. - 10th February 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
We've been wanting to stay in Betty's Bay for quite some time now and it did not disappoint. The gardens where we did Parkrun were so exceptionally beautiful and what a amazing surprise to visit the extensive Penguin colony which surpasses Simon's Town's Boulders Beach for an awesome Penguin experience. Very restful place, which is just what we needed too.
Dawie V. - 10th February 2020
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Baie mooi en genoeg wandelpaaie en groot strand. Ongelukkig, eintlik gelukkig vir daardie gebied, was daar volop reën wat so nodig was. Die restaurant het ons gelukkig besig gehou.
Andre H. - 10th February 2020
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, lekker eetplekke en jy kan orals stap!
Lara D. - 10th February 2020
staying in Ridgeworth, Wes-Kaap
Heerlike area naby alles. Besige strate, maar darem in die ‘hub’ van alles en ry maklik enige plek. By Tygervallei Mall en vele ander toeriste-aantreklikhede!
Charmaine B. - 10th February 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker rustige en veilige plek. Die gemeenskap baie vriendelik.
Elouise G. - 10th February 2020
staying in Glentana, Wes-Kaap
Baie mooi en skoon area en daar is goeie Spar en die De Dekke restaurant naby.
Dirk L. - 10th February 2020
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Dis maar 'n klein dorpie en ek moes noodgedwonge daar oorslaap.
Lyndi E. - 10th February 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lees op oor die geskiedenis van hierdie dorpie - baie interessant.
Izelle T. - 10th February 2020
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en stiller as die stadskern.
Mona S. - 10th February 2020
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Groenpunt was 'n ongelooflike bestemming. Alles is binne stapafstand. Veiligheid bly maar 'n vraagteken. Met ons vertrek het ons gesien dat daar 'n transito rooftog was slegs 'n paar honderd meter van ons verblyf. Andersins het ons nooit onveilig gevoel nie. Dit was 'n besondere besige naweek met die tennis en was daar oral sekuriteit teenwoordig. Die mense se houding jeens besoekers was altyd verwelkomend en behulpsaam. As Suid-Afrikaner is ek uiters trots op die mense van Groenpunt en dink ek menige buitelander sou dieselfde gevoel het.
Elmarie R. - 10th February 2020
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Goed geleë, naby al die aantreklikhede van die dorp.
Wayne F. - 10th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Too hot for me.
Allison W. - 10th February 2020
staying in Louis Rood, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie by die see. Net die trappe was by ongemaklik om te klim. Sal beslis weer kom.
Clareece B. - 10th February 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek baie rustig en veilig en mense baie vriendelik.
Sonwabile Z. - 10th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
The place is very nice and the people there are friendly. We did not have any incidents with the locals at any point during our stay in Langebaan.
Denzil D. - 10th February 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Peaceful place, and has a beautiful coast, and was a pleasure visiting, with friendly people.
Christo D. - 10th February 2020
staying in Bodorp, Wes-Kaap
Naby alles.
Tina B. - 10th February 2020
staying in Table View, Wes-Kaap
'n Vriendelik plek met vriendelike mense en strande en paaie vol aktiewe, lewenslustige mense. Die perfekte plek om te ontstpan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za