Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39777 resensies.
Danie D. - 29th September 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Uitstekende plek, nie net om vakansie te hou nie, maar ook te bly. Perfek geleë. Al die mense daar het ons beïndruk. Hulle wíl jou daar hê. Skoon en netjiese omgewing. Geluk aan die munisipaliteit met julle toekenning, julle doen goeie werk.
Evan S. - 29th September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
So much to do in this town, been coming here for 25 years and never get bored. One of the safest towns in South Africa and so much to do! Beach, surfing, kayaking, snorkeling, boating, biking, hikes, gin tasting, olive and cheese farms, endless activities. Great for families and sports enthusiasts.
Jonelle K. - 29th September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
'n Lekker rustige bestemming - perfek vir afskakel. Heerlike restaurante en kuierplekkies en pragtige natuurskoon.
Tony G. - 29th September 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Die Saterdagmark is altyd 'n belewenis - Sedgefield is baie sentraal to die nabygeleë dorpe.
Belinda R. - 29th September 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Lekker!
Wardah A. - 29th September 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
The people is so friendly and welcoming, you have to experience it yourself.
Estelle Z. - 29th September 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige vallei. Beslis 'n besoek werd om wyn en olywe te proe, asook die dorpie te besoek.
Evandre B. - 29th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie interessante plekke om te besoek. Jammer dat party plekkies toegemaak het met lockdown. Sal nog steeds Mosselbaai weer besoek.
Virgil S. - 29th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is one of the best holiday destinations as there is something for everyone.
Charlotte L. - 29th September 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Ek is baie lief vir Velddrif gaan eendag daar vir my 'n huis koop.
Joeline S. - 29th September 2020
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Gourits is vir die wat wil wegbreek van die stad gewoel en net rustig wees. Ideaal vir buitelewe-aktiwiteite.
Rene J. - 29th September 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
'n Baie lekker rustige plekkie. Ons sal definitief weer wil gaan.
Janine V. - 29th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Amazing.
Hayden M. - 29th September 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
Always loved it and it's a secluded spot.
Retha R. - 29th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Dis 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Daar is so baie besienswaardighede en baie veilig.
Mariaan K. - 28th September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige bestemming, baie sentraal geleë.
Danie R. - 28th September 2020
staying in Elim, Wes-Kaap
Interesting history, pretty landscapes, friendly people, nice wine farms, central for exploring southern coast.
Jacques D. - 28th September 2020
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Route 62 is soos die slagaar wat bloed na my main organe pomp. Die Karoo en sy dorpies met sy mense is net - one of a kind!
Johan L. - 28th September 2020
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi, skoon en vriendelike dorp.
Mirinda T. - 28th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie om te sien en baie plekke om te besoek.
Nur-ali B. - 28th September 2020
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Rustige plekkie, sal dit beslis aanbeveel!
Monika V. - 28th September 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het Oudshoorn omgewing geniet, dit was 'n lekker verandering, en alternatief van die Knysna en Wilderness omgewing.
Deon B. - 28th September 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heerlike kusdorpie waarheen ons weer sal terugkeer.
Theresa V. - 28th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad sal altyd een van my vakansiebestemmings bly!
Eduard D. - 28th September 2020
staying in Sederberg, Wes-Kaap
The Cederberg mountains are beautiful and offers a lot for everyone to enjoy.
Errol J. - 28th September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Awesome!
Louise S. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
My kids se gunsteling.
Illana F. - 28th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Mooiste stad in SA.
Retha N. - 28th September 2020
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Baie rustige plek. Geen restaurante of bars nie.
Marcia V. - 28th September 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Ek is 'n oud-Doringbaaier en dis altyd 'n tuiskoms! Dis 'n verruklike klein Weskus-dorpie wat nooit sy bekoring sal verloor nie!
Celente M. - 28th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die beste maar koudste Oederstad.
Honey F. - 28th September 2020
staying in Knysna, Wes-Kaap
Mooiste dorp in die land.
Kristia V. - 28th September 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Mooiste dorpie!
Gregory E. - 28th September 2020
staying in Botrivier, Wes-Kaap
Botrivier is sentraal en 1 uur van Bellville.
Marzaan V. - 28th September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Heerlike rustige dorpie.
Kevin K. - 28th September 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
It's an amazing place. Our time was just limited as there's so much to do.
Lucinda J. - 28th September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Very peaceful town with friendly people.
Joyette M. - 28th September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is die mooiste plek!
Lucinda D. - 28th September 2020
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Very quaint and quiet little town.
Elmare V. - 28th September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Dis 'n rustige dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]