Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Die mense is baie vriendelik. Dit is huis weg van jou huis. Dankie Mosselbaaiers."
"We went out of season, not the destinations' fault by any means, so a lot was closed and quiet. It was lovely in a way, not loads of tourists everywhere, but also meant our choices of things to do in the area and restaurants to eat at were limited."
"Klein, maar pragtige en skoon plek. My geboorte dorp, so dit sal altyd na aan my hart bly."
"Take the back roads. Calitzdorp to Swartberg Pass via Kruisrivier was a really pretty ride, even though on gravel, don't miss it!"
"Pearly beach bly maar deel van ons lewens. Ons geniet elke oomblik as ons daar is. Dit bly een van ons gunsteling vakansie bestemmings."
"It was a useful location for where we were needing to go, but it doesn't really have much to offer."
"Great place, beautiful scenery but the crayfish and shell sellers are aggressive and often try intimidate tourists."
"Kaapstad is een van die mooiste stede wat jy kan kry. Mooi strande. Pragtige "scenic views"."
"Dorp is skoon en netjies, jammer dat Calitzdorp deel is van die Kannaland Munisipale Raad. Die optrede van sommige raadslede weerspieël nie die algemene gevoel van diensbaarheid en gasvryheid soos ons dit ervaar het nie. Plaaslike regering fokus op kritiese dienslewering aan hul gemeenskappe asook besoekers, die poltiekehoede moet tuisbly!"
"One of the most beautiful places in the Western Cape we are blessed to have this place on our door steps."
"Great place for a relaxed beach holiday, especially if you love fishing."