Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

E'Khaya

"Baie rustige buurt en sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige toeriste."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cedar Escape

"Wonderlik - warm bronne, staproetes, blomme. Vriendelike mense, rustige dorp. Net baie besig en vol op naweke."

Tulbagh, Wes-Kaap

Witzenberg Guest Farm

"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."

Pringlebaai, Wes-Kaap

The Bay Cottage

"Nog 'n juweel op die walvis-roete. Uitstekende restaurante en buitelewe-aantreklikhede."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Hoofweg 14

"Fantastiese dorp om in te ontspan, rustig en veilig."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"ZAR is the best place to go eat out: food amazing and lovely setup."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Cottages

"Calitzdorp is lekker vir etes en rondsnuffel, maar ek sal buite die dorp bly om die besonderse Swartberge te kan waardeer."

Glentana, Wes-Kaap

Amelia's by the Sea

"Glentana is magic, don't pass it!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Gerieflike oornagplek wat meer as een dag se aandag verdien."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Queen’s Hotel by BON Hotels

"So baie om te sien en doen in Oudtshoorn, veral ook vir die kinders."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Pragtigste en skoonste dorpie. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Mirtehof Guest Farm Estate

"Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back."

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Pragtige dorp met vriendelike, behulpsame inwoners wat die dorp self nog meer spesiaal maak."

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Favour Farm Cottages

"Die Wes-Kaap is pragtig, nie net Mosselbaai nie, alles en almal is net anders as in Johannesburg. Die mense is vriendelik, alles in die Wes-Kaap is so mooi, oral waar jy ry. Ons is baie lief vir die Kaap!"

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Ongelooflike klein dorpie vir 'n wegbreek. Probeer beslis The Post House Hotel se kroeg. Jy sal beslis wil trek na dié klein juweel."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Pragtige, netjiese dorpie."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Suikerbossie 82

"Gordonsbaai is 'n baie mooi plek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Baie still en rustig. Nie veel vir jongmense, maar baie omliggende dorpies."

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 505

"Ons was daar vir `n begrafnis - nie as toeriste nie. Sal nie sommer weer na die Strand toe gaan nie - jy moet hou van woonstelblokke en winkels langs die see. "

Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse

"My gunstelingplek in die Kaap! Mal oor die partytjie-gevoel en restaurante!"

Bovlei, Wes-Kaap

Wellington Country House Guesthouse

"Die natuurskoon en uitsig maak dit baie spesiaal."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Eldorado Self-Catering Country House

"Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede."

Montagu, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"Vriendelike, gasvrye dorp. Baie besienswaardighede."

Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Central Accommodation

"Ons sal graag 'n beter DStv-pakket verkies het."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Nice, quiet place to relax and have nice night sleep. "

Danabaai, Wes-Kaap

Sieniesee

"Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Gaan maak 'n draai by die Chris Barnard Memorial en gaan eet by die 4 Sheep - die kos is aanbeveelbaar."

Montagu, Wes-Kaap

Bon Accord Farm Cottages

"There are quite a few farm stalls and restaurants to visit in the area, selling everything from wine to dried fruit, which includes the factory shops of Montagu and Cape Dry."

Blad
Blad 811 - Wys 24301 tot 24330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang