Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Chris L. - 11th May 2016
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Klein rustige dorpie maar met die nodige winkels naby en die see en baie plekke om te besoek in die omgewing. Daar is wel dikwels mis wat mens uitsig kan benadeel so mens moet daardie risiko aanvaar.
Arnold P. - 11th May 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is en was nog altyd die plek om 'n seevakansie te hou!
Annetjie K. - 11th May 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Kon nie baie tyd in Bellville spandeer nie maar die verblyf is besonders sentraal en heuwels en natuur baie mooi. Pragtige sonsopkoms en ondergang uit suite se venster.
Deon A. - 11th May 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Dit was my 2de keer dat ek vir langer as sewe dae in Gordonsbaai gebly het. Alle winkels wat benodig word is nabygeleë. Die enigste negatiewe opmerking was maar net die storm wind wat vanaf Donderdagmiddag tot ons vertrek Saterdagoggend, gewaai het maar dit is buite die menslike beheer. Gordonsbaai is ook bietjie rustiger as die stad self wat jou beter kwaliteit tyd gee.
Marinda V. - 11th May 2016
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel.
Lettie B. - 11th May 2016
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Asemrowend.
Timothy I. - 11th May 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek. Sal weer gaan besoek.
Deon S. - 10th May 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
'n Skoon, vriendelike dorp met ongelooflike natuurskoon!
Elna G. - 10th May 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike natuurskoon!
Dorothy Z. - 10th May 2016
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie.
Trevor M. - 10th May 2016
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Pragtig, met een van die mooiste uitsigte.
Jacques G. - 10th May 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Rustige dorp om te besoek, baie om te sien. Baie vriendelike mense.
Wicus V. - 10th May 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Fantasties.
Venesia H. - 10th May 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Warm reception received in Riversdal. For a small town, they have everything you need!
Ellen M. - 9th May 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Heroldsbaai kort bietjie meer geriewe soos 'n ATM en meer restaurante, maar tog 'n rustige plek om tuis te gaan.
Saida F. - 9th May 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Gorgeous place!
Hilary L. - 9th May 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Ideale plek met sy rustigheid.
Francois M. - 9th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie vol interessanthede en uitstekende restaurante. Besoekers moet ten minste twee nagte oorbly. En moenie die Swartbergpas oorslaan nie. Dis pragtig en moenie dat die smal grondpad jou afsit nie.
Ina S. - 9th May 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Rian G. - 9th May 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie lekker geroei op die rivier en die stilte geniet.
Sunette B. - 9th May 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar.
Anneline N. - 9th May 2016
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan.
Martha C. - 9th May 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing.
.marthinus L. - 9th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is beslis 'n uitstekende bestemming vir toerisme.
Amanda J. - 9th May 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Was daar vir rugby maar die seuns het die olifante en volstruise baie geniet. Toer was kort maar baie lekker.
Graham T. - 9th May 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Die strand is baie skoon. Het in plaaslike koerant gelees oor 'n mes aanval daar. Eienaars moet net toeriste bewus maak van risiko en dat hulle moet maar altyd bewus wees van hul omgewing.
Niel B. - 9th May 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap.
Gert M. - 9th May 2016
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
It is no doubt a place to go.
Stephan M. - 9th May 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is inderdaad die pêrel van die Weskus.
Dirk E. - 9th May 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Tweede keer wat ons Prins Albert besoek en ons sal beslis weer kom. Heerlik stil maar met genoeg om jou besig te hou.
Dirk E. - 9th May 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Beslis 'n besoek werd.
Chanell J. - 9th May 2016
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi plek.
Martin V. - 9th May 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Miskien net meer aktiwiteite deur die jaar, especially by die Punt.
Christo B. - 9th May 2016
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings.
Gerald J. - 9th May 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieplek.
Adri N. - 8th May 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dit was ons eerste kuier daar en ons gaan beslis weer terug!
Tjaart V. - 8th May 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons is baie geïntereseerd in geskiedenis en argitektuur. Dit sou nogal gaaf gewees het om 'n begeleide toer van die dorp te kon hê. Was by die museum. Daar is egter so baie ander goed in Mosselbaai, wat besoekers nie van weet, en gevolglik nie sien nie.
Elizabeth W. - 8th May 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Landelik en rustig - heerlike sentrale ligging vanwaar mens 'n omgewing vol verrassings kan verken.
Owen S. - 8th May 2016
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Baie goed.
Deon S. - 8th May 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die dorp het dadelik ons harte gesteel en ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en dorp is silwer skoon. Wat 'n plesier!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]