Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"O, die lekker skaapvleis!"

Rawsonville, Wes-Kaap

Rawsonville Guest House

"Will definitely come back, keep me posted."

Sedgefield, Wes-Kaap

Bleshoender Accommodation

"Het 'n beter restaurant op die strand verwag. "

Vishoek, Wes-Kaap

Central 4U

"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Abalone Guest Lodge

"‘n Lekker plek om vakansie te hou!"

Hermanus, Wes-Kaap

Eastbury Cottage

"Was quiet, and not too many attractions."

Struisbaai, Wes-Kaap

Plottie

"'n Lieflike vissersdorp."

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Eendracht Hotel

"Mooie interessante en veilige bestemming. Veel historie. Beeldmooie wijnhuizen in prachtige omgeving. Goede shoppingmall. Fietsroute via Adventureshop geweldig."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Wonderlike plek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beaufort Manor Country House

"Die kwaliteit wat ons daar gevind het, is baie beter as in sekere stede. "

Lakeside, Wes-Kaap

Lynx Vista

"Daar is nie die mooiste swemstrande naby nie, en voel bietjie onveilig in die dorp."

Hartenbos, Wes-Kaap

Oester 202

"Ons besoek Hartenbos gereeld. Geniet die nuwe pretpark saam met die kinders. "

Breederiviervallei, Wes-Kaap

Rivierzicht River Resort

"Definitely worth visiting Saggy Stone Craft Brewery as well when in the area."

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Mooi skoon dorp. Sal daar kan aftree."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Tranquility Heights

"Pragtige kusdorpie. Ons het heerlike garnale geëet by Hook Line and Sinker!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Nog altyd geniet om hierdeur te reis en van tyd tot tyd te stop."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dut Hut

"Amazing views. Loved every moment."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Die dorpie is stil en bietjie winderig, wat weer reg is vir die "windsurfers"."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Ou Werf

"Pragtige dorp en omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."

L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf

"Definitely a place to remember and recommend."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"Heerlijk om er enkele dagen tussenuit te zijn. "

Campher's Drift, Wes-Kaap

8 on Wright

"Pragtige tuine, uitsig op berge ongelooflik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ Beaufort

"Rustige dorp met vriendelike mense."

Laingsburg, Wes-Kaap

Swartberg Street Guest House

"Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!"

Blad
Blad 961 - Wys 28801 tot 28830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang