Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
"Die mooiste dorpie ooit en dierbare mense! Sou net graag nog restaurant opsies wou gehad het. Ons het so 19:30 by die dorp aangekom en slegs een plekkie was oop."
"For anyone who loves the quiet seaside life, reading, fishing and taking things slow, Struisbaai is the place to go. I loved the peace and quiet, not visiting in peak season. If you like history, there is a ton of interesting places to visit to find out about the local history, from Bredasdorp - Struisbaai - L'Aghulas."
"Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure."
"Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie."
"Dit is al vir meer as 25 jaar my eerste keuse van vakansie en nog altyd bekostigbaar en vriendelike ervaring deur die jare."
"Die dorpie groei op my - dis lekker stil en tog is daar als wat mens nodig het. Ek love die wit huisies wat almal lyk my goed ingerig is vir gaste. Dis maklik om blyplek te bespreek en in-check en uit-check is 'streamlined'. Daar is ook heerlike restaurante as mens sou wou uiteet. "
"Pragtige juweel van 'n plek met alles wat mens kan nodig kry. Die plek het in my hart ingekruip!"
"Paternoster is the best! Love the vibe and feel. Perfect for families or as a romantic getaway!"
"Oudtshoorn is such a beautiful town, with so much to do! We took the kids to the Cango Wildlife Ranch, the Cango Caves as well as Buffelsdrift to feed the elephants. If you are looking for an enjoyable family destination, Oudtshoorn should be a definite contender in your search."