Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16603 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"Dit is lekker naby aan die Weskus Nasionale Park en 'n goeie plek om in blommetyd te bly."
"I love the canola fields this time of year and there were lots in Caledon - oh so very pretty. It's a "rustige" little town and the WiId Flower Trail was stunning! Quad biking was exhilarating - fresh air, river crossing and laughter! Lunch at Gabbiano and dinner at Fat Henrys was top-notch. "
"Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Paternoster is my sielsplek. Ek het oor die afgelope jare al dikwels daar gewoon. Wens ek kon daar koop en aftree."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Cottage at Wild Almond"The majority of McGregor is closed Mondays and Tuesdays. Our host did warn us about the Monday but didn't realise that it was going to be the same story for Tuesday. Best time to visit McGregor is from a Wednesday to a Sunday. A very quant town, just bad planning on our behalf going in the beginning of the week."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons C-huis"Pragtige dorp met baie om te doen en genoeg tyd om ook net te ontspan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Vishuis"Hermanus het wonderlike besienswaardighede en restaurante en die walvisse was baie spesiaal! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Wonderlike kusdorp met unieke Weskus-atmosfeer!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Mal oor Struisbaai, die lang strand en die lekker eetplekke."
"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"Has a very nice restaurant called De Poskantoor. It's a small town only accessible by gravel roads (nice ones)."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Het al 3 keer in 2021 besoek afgelê. Hemel op aarde. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watch Accommodation"Die ingang na Klipgat Caves is toe, die hout trappe is gebreek dus kan jy nie veilig daar uit kom nie. Die Bistro Restaurant in Gansbaai is glad nie skoon nie, baie verouderd en die tuin buite is vuil en gras is lank. Die dorp is vuil en die geboue oud."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Mense van St Helenabaai is baie hulpsaam en vriendelik. Dorp self ook mooi skoon. Baie plekke om te besoek in en rondom."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Pragtige dorp in die wynland. Definitief 'n besoek werd."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tweede Wind"Baie mooi en netjiese dorp met baie om te sien in die omgewing."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender Manor Guest Lodge"Mense van Hermanus kan beslis trots wees op hul dorp en hoe dit bestuur word. Ons was baie aangenaam verras oor hoe skoon, netjies en veilig dit is. Oral op die rotspaadjies was sekuriteitsmanne te sien en vrouens kon alleen stap/hardloop sonder probleme. Die natuurskoon is wonderlik en die restaurante en ander dienste oral in Hermanus was 'n plesier om te beleef. Dankie Hermanus en sy mense - ek wens ek kon daar woon!"