Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Standerton is besig om agter uit te gaan. Dit was in die verlede 'n baie mooi dorp gewees. Veral die paaie benodig dringend aandag."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Baie van Parys se strate moet jy wonder waar is die straat, want strate bestaan uit gate. By vorige besoeke aan Parys 'n jaar gelede het ons dieselfde ervaar."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Baie om te sien en doen. Jammer die dam is so besoedel."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Baie aangenaam, vriendelike dorp met baie interessante resturante en leefstyl."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Doen gerus die kaastoer by Van Gaalen Kaasmakerij."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
At River Cottage"Pragtige, rustige dorpie. Oulike winkeltjies en restaurante. Lekker om van die stad af weg te breek vir 'n naweek."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Dis werklik die regte plek om na toe te gaan om jou siel te verkwik."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Baie dankie Dinokeng! Naby genoeg vir my om weg te breek en veilig te wees op my eie."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Onthou jou fiets, stapskoene en baai-kostuum. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Die plifante by Elephant Sanctuary was 'n onvergeetlike en lekker ervaring."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooibank"Dinokeng is a beautiful reserve. They keep their reserve well kept, the animals are healthy and beautiful. I will certainly return on a regular basis. Thank you for giving the animals such a lovely sanctuary."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Netjies en skoon met vriendelike diens."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Hartbeespoort was vir ons nog altyd vol opwinding en vreeslik baie om te doen in die omgewing."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Altyd lekker om omring te wees deur die bosveld."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys sal regtig moet aandag gee aan hulle paaie. Daar is ongelooflik baie gate!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Place Boutique Guesthouse"It is clean, lots of cute shops and restaurants. Nice for a weekend getaway."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"In en om Potchefstroom is baie om te doen."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Take own picnic lunch when visiting during the week. Restaurants only open over weekends."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Ons het glad nie tyd gehad om deur die wildreservaat te ry nie, ons was ook nie lus om 'n ekstra R200 vir selfry met ons eie voertuig te betaal nie. Het net bietjie kom rus. Miskien volgende keer."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Cara Resort"Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rapid Dawn River Lodge"Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze."