Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige klein dorpie met baie om te sien vir 'n naweek. Ongelukkig val die plaaslike inwoners mens heeltyd lastig vir geld, kos ens. Daar is oor 'n naweek vier keer by ons gebedel, waarvan drie keer by die kothuis was."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dis 'n rustige Karoodorpie waar die gasvryheid jou omhels."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Fantastiese, beeldskone omgewing en gaan dit weer besoek."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Middeweg na Oos- en Wes Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Was 'n lieflike ervaring. Het daar verjaar en behalwe fossiele kyk, het ek omtrent alles gedoen wat my batterye laai. Lekker kos en spa by Drostdy, kunsmusiek, antieke winkels, kerkdiens in die kerk en volmaan by Die Vallei van Verlatenheid."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Pragtige landskap."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Dis 'n gawe plekkie en ons sal beslis weer gaan, en ook ons vriende saamneem."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Daar was nie veel tyd om besienswaardighede te besoek nie, maar die Karoo gasvryheid loop oor in Britstown. Almal met wie ons gepraat het en geselsies aangeknoop het, was vriendelik en behulpsaam. Mooi Karoo-dorpie!"

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Die Restaurant Die Plattelander, die diens en die Hoender Cordon Bleu is uitsonderlik."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dis die perfekte plek vir oorslaap op pad Kaap toe. Gelukkig is daar nou 'n KFC vir al die Gautengers. Ek is mal oor die kerke in die dorp. Ons besoek hul elke keer as ons daar is. "

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Baie lekker dorp met rustigheid."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Perfekte halfpad-stop tussen Gauteng en Wes-Kaap."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Altyd lekker en pragtige plekkie. Lekker eetplekke."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"If you do stay over, it's worth having dinner at the Waschbank Resort - delicious and well priced traditional Karoo food."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Klein dorp, baie nice. Kort net 'n plekke om iets in die aand te eet. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"Pragtige dorp! Die rustigheid is tasbaar."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Baie gerieflike oornag-afsaal na lang reis."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Sal graag volgende keer meer tyd in Beaufort-Wes wil spandeer. Ek hou van dit wat ek gesien het. "

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Gaan op die ghost walk! "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Baie besonderse plek om te besoek. "

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Rustig, maar gerieflik naby die hoofroete!"

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Ons geniet altyd vir Prins Albert! Die Showroom is uitstekend, dit is ook een van die oorwegende redes om Prins Albert te besoek. Dit is ook deel van my geskiedenis. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Rustige Karoo-dorp. Vriendelike mense."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Gelukwensing aan die bestuur van die dorp en sy mense vir die insette om hierdie plattelandse dorpie so versorg te hou. "

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Lieflike Karoo-dorpie, Manna Restaurant bedien heerlike warm etes."

Graaff-Reinet, Karoo

The Townhouse

"What a lovely place to stay for a couple of days. Camdeboo Park was amazing. The beautiful mountains are great for sightseeing and hiking. Graaff-Reinet is a lovely place with nice restaurants and coffee shops."

Blad
Blad 251 - Wys 7501 tot 7530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang