Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Ipanema 3

"Baie stil, rustige dorpie."

Uvongo, Suidkus

Topanga 35

"Winkels maak net te vroeg toe."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Excellent location. Central to Margate an Shelley Beach."

Ramsgate Beach, Suidkus

Anthurium 788

"Heerlik sentraal tussen en naby al die strande en interessante plekke, maar tog nie midde in die woeligheid nie."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Beach Wood Cottages

"Beautiful beaches and views."

Margate Beach, Suidkus

Arabella No.2

"It’s safe to swim and it’s beautiful too."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Sands 6

"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."

Warner Beach, Suidkus

Cabanas Del Mar 78

"Baie lekker. Maklik bereikbaar en skoon."

Ramsgate Beach, Suidkus

Rayvin No 12

"Lieflike familie vakansie."

Ramsgate Beach, Suidkus

Ramsgate Palms 2

"Ons familie hou al vir 7 jaar vakansie in die Ramsgate omgewing en Ramsgate se Blue Lagoon Beach is elke keer ons strand van keuse. Dis skoon, gerieflik en ontspannend, sekuriteit is tops asook polisie wat gereeld patrolleer, lieflike uitstallings, karwagte, wegneem etes - die Cheese Burger is "to die for" met die restaurant en cocktail deck wat die lekkerste kos en cocktails bedien met goeie gasvryheid en 'n warm vriendelike vibe! Lieflike skoon strand met wandel paadjies na woonstelle, braai areas asook die immer gewilde Waffle House! "

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 308

"Dit was skoon en heerlik."

Ifafa Strand, Suidkus

Club Marina

"It is fine for our family when we have family events like we did this time at Mthwalume, Qoloqolo Tribal Authority. Otherwise, Club Marina is in the middle of nowhere."

Margate Beach, Suidkus

Arabella No.2

"Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Wonderlike skoon strand met goeie geriewe. "

Margate Beach, Suidkus

Santorini 207A

"Margate Beach is skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet en uitgerus terug te keer huistoe."

Uvongo, Suidkus

Jakaranda 17

"Lekker weer, mooi strande en alles is naby geleë."

Manaba Beach, Suidkus

Natspat Unit 2

"Manaba strand word netjies onderhou. Mr Naidoo is vroeg oggend daar met die lewensredders en maak die gebied skoon en hark. Lilliecrona-boulevard is 'n awesome straat ook. Lekker vir stap, draf of fietsry."

Pennington, Suidkus

River Valley Resort

"Stunning area. Peaceful and safe."

Ramsgate Beach, Suidkus

Anthurium 788

"Like Blue lagoon! Mooi uitkyk oor die see."

Ramsgate Beach, Suidkus

The Beachfront Unit 2

"Die strand is mooi en skoon."

Manaba Beach, Suidkus

Libra Holiday Flat 4

"Pragtige skoon strand."

Manaba Beach, Suidkus

6 Arrilette

"Manaba is good holiday destination as it has beautiful accommodation. "

Leisure Bay, Suidkus

Leisure Beach House

"Dit is so rustig en netjies en nie 'n toeloop van mense nie, jy vat jou handdoek, stoel en mandjie en stap strand toe, geen gesoek vir parkerplek, gaan definitief weer en weer gaan."

Sanlameer, Suidkus

San Lameer Villa 2814

"Sal oord by enige iemand aanbeveel. Voel veilig. Is gereelde besoekers."

Anerley, Suidkus

Soleil South Coast

"Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek."

Doonside, Suidkus

Driftsands 36

"Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang