Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Everything you need from a small coastal town. Peace and quiet with spectacular views of the ocean. Enjoyed our stay thoroughly."
"It’s amazing but its need more restaurants and the one we went to we did not get good service at all."
"Dit is 'n pragtige dorp, vol karakter weens die ou historiese geboue, die natuurskoon en berge."
"Hartseer om te sien hoeveel boemelaars lê rond, ons wou die kasteel besoek, onbegonne taak. Dis hartseer om te sien dat ons geskiedenis so ten gronde gaan. Ek wou my kinders die kasteel gaan wyss, maar waar parkeer mens? Orals lê mense rond, nee wat ek het so onveilig gevoel en dit sommer gelos."
Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Bon Forelle Selfsorg"Baie mooi omgewing. Naby aan Ceres, maar ver genoeg."
"Robertson is 'n juweel en die Four Cousins-restaurant 'n enorme verrassing van smullekker-kos, heerlike wyn en 'n gemoedelike atmosfeer."
"We were not there very long but we enjoyed our stay and would have liked to explore more of the town."
"Pragtig, en 'n mooi kuierplek met baie geriewe, soos swem, zipline, inkopiesentrums en lieflike restsurante wat heerlike kos bedien."
"Rustige kusdorp en ideaal vir wegbreek vanuit die gewoel van die stad."